Opposisiekandidaat in Zambië vaar volgens jongste uitslae goed in die buurland se verkiesing - August 15, 2021

Volgens die jongste uitslae van die presidentsverkiesings in Zambië, loop die opposisiekandidaat, Hakainde Hichilema voor teen president Edgar Lungu en sy party. 62 van die 156 kiesafdelings se uitslae is reeds bekend. Die verkiesing is gehou midde beperkings van internettoegang en geweld in drie streke. Dit is volgens berigte uit die buurland egter nog te […]

Read More

Namibië realiseer goeie mielie-oes - August 15, 2021

‘n Rekord witmielie-oes is in die kommersiële gebied van Namibië gerealiseer. Die syfer van 74 700 metrieke ton vir die seisoen is 45 persent hoër as die vorige seisoen wat 51 600 ton opgelewer het. Vooruitskattings het die oes op rondom 66 000 ton beraam. Die landbouministerie sê die is die grootste oes nog. Net […]

Read More

Die Bokke doen dit weer - August 15, 2021

Rugby . . . Die Springbokke het die eerste toets teen die Pumas van Argentinië in die rugbykampioenskapsreeks in Gqeberha met 32-12 gewen. Die rustydtelling was 21-9.

Read More

Krieket vandag in Windhoek - August 15, 2021

Plaaslike krieket . . . Die tweede T20-wedstryd tussen die Namibiese Eagles en die opkomende span van Zimbabwe begin vanoggend 11:00 op die Wanderers in die hoofstad. Die Eagles het die eerste T-20 kragmeting met 7 paaltjies gewen.

Read More

Dodetal in aardbewing styg steeds - August 15, 2021

Die dodetal in die kragtige aardbewing van 7,3 in Haïti in die Karibiese eilande het tot 304 gestyg. Die aardbewing het op ‘n diepte van 10 km voorgekom. ‘n Tsoenami waarskuwing is ook uitgereik. Talle geboue, insluitend kerke en hotelle is beskadig. ‘n Maand lange noodtoestand is intussen afgekondig. Haïti herstel nog van ‘n verwoestende […]

Read More

Nuwe Covid-19 regulasies van vandag af van krag - August 15, 2021

Die nuwe Covid-maatreëls wat van vandag af tot 14 September van krag is bepaal onder andere dat 100 persone by byeenkomste toegelaat word. Die aandklokreël geld van 22:00 tot 04:00, volle kapasiteit word by skole toegelaat, drankverkope bly onveranderd, maar restaurante mag drank met etes verkoop. Dobbelhuise is nou oop met 50% kapasiteit,kontaksport word toegelaat, […]

Read More

Oriental Wedding Rituals - August 15, 2021

Asian marriage ceremony rituals contain a long record. Most Oriental cultures incorporate some version of the same ceremony. The soon-to-be husband and the woman exchange oaths, expressing their particular love and commitment to each other. The wedding ceremony is http://www.recruitkenya.com/techniques-for-getting-into-a-great-russian-dating-culture/ considered holy and is performed by bride’s parents. The bridegroom may also place a dark […]

Read More

130 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig - August 14, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het 130 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Eenhana het 27, Engela 20, Windhoek 19, Outapi 15 en Luderitz 8. Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 5770 aktiewe gevalle, met 113 175 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van 122 227.

Read More

Eksperimentele nuwe reëls gaan getoets word in vanmiddag se toets tussen die Springbokke en die Pumas - August 14, 2021

Rugby: Eksperimentele nuwe reëls gaan getoets word wanneer die Springbokke en die Pumas mekaar vanmiddag op die Nelson Mandelabaai-stadion in ‘n Kampioenskapsreekstoets pak. Wêreldrugby het die wysigings goedgekeur in ‘n poging om die spel aantrekliker te maak. Dit sluit in dat ‘n span besit behou wanneer hy die bal uit sy eie helfte onregstreeks binne […]

Read More

Wydlopende kommentaar op bekende mediese kundige se standpunt oor Covid-19 inentings - August 14, 2021

‘n Toonaangewende Suid-Afrikaanse mediese deskundige, die hartchirurg dr Susan Vosloo, is in omstredenheid gehul na haar beweerde kommentaar oor Covid-19-entstowwe, waar sy glo noem dat mense wat ingeënt is ’n groter risiko inhou as die virus self en dat almal wat ingeënt word deel van ‘n eksperiment is. Vosloo, het in die video ook glo […]

Read More