
Vervalste Covishield – dis nie hier nie - August 20, 2021
Die Namibiese gesondheidsministerie is bewus van die mediese produkwaarskuwing wat die Wêreldgesondheidsorganisasie uitgereik het oor vervalste Covidshield Covid-entstowwe wat in sommige Afrika- en Suidoos-Asiese lande geïdentifiseer is. Die uitvoerende direkteur in die ministerie, Ben Nangombe, het in ‘n mediaverklaring gesê dat die waarskuwing nie van betrekking is op entstowwe wat na Namibië ingevoer is nie. […]
How to Date a Single Russian Gal - August 20, 2021
Dating a single Russian lady is a wonderful experience, and a great way to find new friends. A Russian woman is often very envious and can be incredibly seductive, but she is also very independent. As opposed to other guys, she will be open to the thought of a romantic relationship. A good meet will […]
Inenting noodsaaklik vir sport- en kultuurbedryf - August 19, 2021
Die LUR vir kultuursake en sport in die Wes-Kaap, Anroux Marais, sê inenting is die sleutel om geleenthede vir die publiek te heropen. Marais sê in ‘n verklaring sê sy is bemoedig deur die manier waarop kunstenaars en plekke steeds aanlyn geleenthede aan die gehoor bied. Sy voeg by ten spyte hiervan kry die bedryf […]
Eskom wil sy luggehalte-teikens haal - August 19, 2021
Eskom het hom daartoe verbind om sy luggehalte-teikens te haal ten spyte van uitdagings en finansiële beperkings. Die kragvoorsiener het aan die parlementêre omgewingskomitee gesê hy kan die helfte van sy verpligtinge binne vier jaar nakom. Weens die groot finansiële en hulpbronvereistes het Eskom op ‘n benadering besluit wat teen 2025 tot ‘n nakoming van […]
Taliban-soldate bars los op vlagswaaiende betogers - August 19, 2021
Vlag-swaaiende betogers het vandag in verskeie Afghaanse stede die strate ingevaar. Talle mense is dood toe Taliban-soldate op ‘n skare losgebrand het wat betoog teen die militante wat die hoofstad Kaboel vroeër die week ingeneem het. Volgens internasionale nuusagentskappe is verskeie mense dood tydens ‘n saamtrek in Asadabad, maar dis nog nie seker of hulle […]
Binnelandse sake open kantoor op Opuwo - August 19, 2021
Die Namibiese minister van binnelandse sake, dr. Albert Kawana, het vandag die nuwe Kunene-streekskantoor se hoofkantoor op Opuwo ingehuldig. Die gebou wat teen 40 miljoen Namibiese dollar opgerig is, het ten doel om dienslewering van die regering te desentraliseer. Kawana het gesê sy ministerie doen sy deel om die regering se dienste na burgers van […]
Jong mense tussen 18 en 34 se inentings skop môre in SA af - August 19, 2021
Die inenting van jong mense tussen die ouderdomme van 18 en 34 jaar wat môre afskop sal help dat die Wes-Kaap nie weer, soos verlede jaar Desember, onder ‘n streng inperking hoef geplaas te word nie. Dit, volgens die Wes-Kaapse premier, Alan Winde. Winde het vroeër vandag dié besluit deur die parlement verwelkom wat jong […]
SA: Nosiviwe-Mapisa Nqakula is nuwe speaker - August 19, 2021
In die buurland is Nosiviwe-Mapisa Nqakula as speaker van die Nasionale Vergadering verkies. Regter John Hlophe het die uitslag aangekondig nadat die verkiesingsproses vroeër afgehandel is. Sy neem die plek in van Thandi Modise wat as minister van verdediging en militêre veterane aangestel is.
Brits-Belgiese vlieënier (19) wil alleen om die wêreld vlieg - August 19, 2021
‘n Negentienjarige Brits-Belgiese vlieënier het op ‘n reis van 51 200 kilometer vertrek in die hoop om die jongste vrou te word wat alleen om die wêreld vlieg. Zara Rutherford pak die vlug aan in ‘n Shark wat die wêreld se vinnigste mikroligte vliegtuig is. Haar roete sal haar in twee maande oor 52 lande […]
Eskom gaan dienste in dele van Soweto staak weens veiligheidsprobleme - August 19, 2021
Eskom het bekend gemaak hy het sy dienste in dele van Soweto gestaak weens veiligheidsprobleme. Dit volg op berigte van dreigemente aan sy werknemers en toerusting. Sommige betogers het hierdie week glo klippe na Eskom-werknemers gegooi en hulle verhinder om toegang tot kliënte-netwerksentrums in Diepkloof en Zola te verkry. Gebiede wat verder geraak is sluit […]