Biden en Ji gesels per telefoon - September 10, 2021

Die Amerikaanse president, Joe Biden, en die Chinese leier, Xi Jinping, het hul eerste telefoongesprek in sewe maande gehad. Die Withuis sê in ‘n verklaring die twee leiers het ‘n breedvoerige en strategiese gesprek gehad en gesamentlike belange asook ‘n verskil in belange, waardes en perspektiewe bespreek. Volgens internasionale media , is die verhouding tussen […]

Read More

Voertuigverkope… op en af - September 10, 2021

Nuwe voertuigverkope is vir Augustus vanjaar bekend. ‘n Totaal van 764 nuwe motors is gedurende die maand verkoop, wat ‘n toename van 28,8 persent op ‘n jaargrondslag verteenwoordig maar, ‘n afname van 4,5 persent teenoor die 800 voertuie wat in Julie vanjaar verkoop is. Tot dusver is 6 447 voertuie verkoop, 35 persent beter vergeleke […]

Read More

Olifant-verkope sal Cites nakom - September 10, 2021

Die Namibiese omgewingsministerie het bevestig dat hy alle Cites-maatreëls sal nakom met die verkoop van olifante in die land. Die ministerie het onlangs bevestig dat 57 olifante van die 170 wat aangebied is, verkoop is en 42 word uitgevoer. Die aankondiging kom na kommentaar deur die Switserse nie-regeringsorganisasie, die Franz Weber-stigting, dat hy ondersoek ingestel […]

Read More

Boere produseer teen 7% meer - September 10, 2021

Die koste van die produksie van vee neem toe, wat veroorsaak dat produsente meer vir insette betaal. Volgens die Namibiese Landbou-unie, het veeprodusente in die eerste helfte van 2021 ongeveer 7 persent meer betaal vir hul insette, in teenstelling met dieselfde tydperk in 2020. Die styging was die gevolg van prysstygings in brandstof op 7,7 […]

Read More

Finkenstein Clausthaer Trail Run is môre! - September 10, 2021

Die gewilde Finkenstein Clausthaler Trail Run vind môre by Finkenstein plaas. Die geleentheid is gefokus op die familie en jy kan vier of agt kilometer draf of stap. Die organiseerder Francois Steynberg het die besonderhede…

Read More

Amerikaanse regering dagvaar Texas oor aborsie-wet - September 10, 2021

Die Amerikaanse aanklaer-generaal Merrick Garland het aangekondig dat die departement van justisie die deelstaat van Texas dagvaar in verband met die nuwe aborsiewet, bekend as SB8. Die deelstaat het alle aborsies na ses weke onwettig verklaar en die wetgewing maak ook voorsiening daarvoor dat enige persoon wat iemand bystaan om ‘n onwettige aborsie te bekom, […]

Read More

Entrepreneurskap is sleutel tot ekonomiese herstel - September 10, 2021

Ná die Namibiese ekonomie hard deur die Covid-pandemie getref is, het talle besighede hul deure toegemaak. Nou is die grootste uitdaging om die ekonomie te laat herleef. Een van die programme in die verband, is die Olafika SME Ontwikkeling- en Mentorskapprogram, om jong mense in entrepreneurs te omskep. Olafika se digitale inhoudsbestuurder, Belinda Manyenga sê […]

Read More

Tobie se appèl duur vandag voort - September 10, 2021

Tobie Aupindi en Antonio di Savino se appèlsaak teen hulle skuldigbevinding op ‘n klag van korrups kom vandag voor regters Christie Liebenberg en Herman January en hoofargumente sal behandel word. Aupindi en Di Savino is aan die einde van 2018 skuldig bevind aan klagte van korrupsie nadat die laerhof bevind het dat Da Savino, wat […]

Read More

ANC sê “koebaai Carl” - September 10, 2021

Die ANC het Carl Niehaus afgedank nadat hy nie genoegsame redes kon verskaf waarom hy nie moet gaan nie. Dit volg nadat hy gedreig het om namens die ANC-personeel strafregtelike klagte teen die party se top ses aanhangig te maak vir die wanbetaling van salarisse en bydraes tot die Werkloosheidsversekeringsfonds. Hy was werksaam by Luthuli-huis […]

Read More

Vandag herdenk ons die voorkoming van selfmoord - September 10, 2021

Namibië se syfers vir selfmoord is die week bekend gestel en daar is plaaslik daardwerklike uitdagings met 745 persone wat hulle eie lewens in die eerste ses maande van die jaar geneem het. In die buurland sê die Suid-Afrikaanse Depressie-en-Angsgroep die Covid-19-pandemie het ‘n styging veroorsaak in versoeke vir sy dienste. Sadag se woordvoerder, Cassey […]

Read More