ANC betaal die week Julie se agterstallige salarisse aan sy personeel - September 12, 2021

Die ANC in Suid-Affrika se tesourier-generaal, Paul Mashatile, sê ten spyte van die feit dat die party se salarisrekening onvolhoubaar is, sal Julie se salarisse hierdie week, en dié van Augustus teen die einde van die maand, betaal word. Mashatile voeg by bronne sal ook gevind word om die party se werknemers se Werkloosheidsversekeringsfonds en […]

Read More

Die Capricorn-stigting doen skenking aan Christ’s Hope International Namibia - September 12, 2021

Die Capricorn-stigting het 246 000 Namibiese dollar aan Christ’s Hope International Namibia, geskenk wat na sowat 400 wees- en weerlose kinders omsien wat deur MIV/vigs en armoede geraak word. Christ’s Hope voorsien volhoubare ondersteuning aan tien sorgpunte in vier dorpe regoor Namibië om die kinders van die siklus van Vigs en armoede te bevry. Die […]

Read More

Delightful Asian Ladies - September 12, 2021

Beautiful Oriental women are very well known all over the world for their striking appears and features. They are also distinguished for their brilliant work and hard work. Actually many young ladies look up to them for ideas. These women aren’t just beautiful but are as well highly well-informed, talented, and incredibly intelligent. In this […]

Read More

178 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig - September 11, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het 178 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig, ‘n postiewe koers van 10.6 %. Daar is 88 leerders, sewe onderwysers, sewe studente en vier gesondheidswerkers onder die nuwe gevalle. Daar is steeds 1 520 aktiewe gevalle. 228 555 Mense het reeds een dosis entstof gekry, terwyl 137 777 ten volle ingeënt […]

Read More

Lekker rugby vanmiddag - September 11, 2021

Rugby: Die afrigter van die Haaie, Sean Everitt, sê hul hoof-doel in vanmiddag se Curriebeker-eindstryd is om die Bulle se spoed te breek en hul sterk baldraers te keer. Die span van Pretoria hoop om vir die tweede agtereenvolgende seisoen te wen en die vertoning van verlede jaar se eindstryd op Loftus Versfeld te herhaal. […]

Read More

Suid-Afrikaanse families van slagoffers van die 2014 kerkherberg ineenstorting in Nigerië begin met regsoptrede - September 11, 2021

Die Suid-Afrikaanse families van slagoffers wat gesterf het toe die profeet TB Joshua se kerkherberg in 2014 in Nigerië ineengetort het, het met regsoptrede vir skadevergoeding teen die kerk, die trustees en die twee konstruksie groepe begin. 116 Mense het tydens in die ineenstorting van die gebou gesterf waaronder 84 Suid-Afrikaners. Die aanbidders het ‘n […]

Read More

Likwidasie-saak van Steinhoff volgende week in die Wes-Kaapse Hooggeregshof - September 11, 2021

Die likwidasie-saak van Steinhoff gaan volgende week in die Wes-Kaapse Hooggeregshof begin nadat ‘n aansoek om uitstel van die hand gewys is. Steinhoff staar likwidasie in die gesig nadat die vorige eienaars van Tekkie Town aangevoer het die destydse uitvoerende hoof, Markus Jooste, het hulle bedrieg deur aandele in die skoenwinkel-groep vir aandele in Steinhoff […]

Read More

Monique Smith word as mej. Supranational Namibia gekroon - September 11, 2021

Monique Smith, van Walvisbaai, is gisteraand as mej. Supranational Namibia gekroon. Sy neem die titel en pligte van Chanique Rabe, wat onlangs as Miss Supranational 2021 gekroon is, oor. Smith is geen vreemdeling in die wêreld van skoonheidskompetisies nie. Sy is voorheen gekroon as Mej De Duine Sekondêre Skool 2013, Mej Walvisbaai 2014 sowel as […]

Read More

Minister maan die publiek oor inperkingstye - September 11, 2021

Die Namibiese minister van justisie, Yvonne Dausab, maan die publiek om by die aandklokreël te hou. Sy was gisteraand die gas van die Namibiese teenmisdaad realieteitsprogram Copps 94.1 van Kosmos 94.1, die Windhoekse Stadapolisie en borge. Dausab het inwoners van die hoofstad ook aangemoedig om by inperkingstye te hou en om te verseker kroeë sluit […]

Read More

Christine en Beatrice bly in die nuus - September 11, 2021

Die Namibiese Olimpiese medaljewenners, Christine Mboma en Beatrice Masilingi se afrigter, Henk Botha, het bevestig dat hulle oppad is Kroasië toe om aan die 71ste Boris Hanžeković-ateltiekbyeenkoms op 13 en 14 September deel te neem. Mboma, wat haar wêreldrekord vir onder-20 in die 200 meter verpletter het, gaan saam met Masilingi en Shericka Jackson van […]

Read More