Mutt Strut ‘n groot sukses - September 6, 2021

Die afgelope naweek se Mutt Strut, die tweede een wat die Dierebeskermingsvereniging in die hoofstad hou, was ‘n groot sukses. Die geleentheid het meer as 120 honde by Avisdam sien saamtrek vir ‘n heerlike uitstappie. Hanna Rhodin, die DBV se nasionale bestuurder…

Read More

Program om Gauteng se vragmotorbestuurder te ent, geloods - September 6, 2021

Die provinsiale regering in Gauteng het in samewerking met die Padvragvereniging, Trucking Wellness, Engen SA en die Nasionale Bedingingsraad vir die Padvrag- en logistieke bedryf, die eerste opskiet Covid-19-inentings-gerief vir vragmotorbestuurders op die N3-roete voorsien. Die LUR vir Paaie en Vervoer, Jacob Mamabolo, sê hierdie veldtog sal vragmotorbestuurders wat van die N3-roete gebruik maak, help […]

Read More

Guinee: ministers moet kom, of dis rebellie - September 6, 2021

Die soldate wat President Alpha Conde van Guinee se regering omver gewerp het, het sy ministers saamgeroep en gesê sou hulle nie vir die vergadering opdaag nie, dit as rebellie beskou sal word. ‘n Elite eenheid van die land se weermag, wat deur die VSA opgelei is, het Sondag di hoofstad Conakry oorgeneem en ‘n […]

Read More

Net meer as 4 miljoen kubiek in 7 dae uit Hardap onttrek - September 6, 2021

NamWater se jongste dambulletin toon dat daar 490 000 kubieke meter water uit die Von Bachdam onttrek is in ‘n week. Die drie sentrale damme het net meer as 1,1 miljoen kubieke meter water in sewe dae voorsien. Von Bach is tans 58,5 persent vol terwyl Swakoppoort 86,7 persent water het en Omatako, 73,5 persent. […]

Read More

Parlement, met al sy lede, hervat môre - September 6, 2021

Die Nasionale Vergadering hervat môre sy bedrywighede, die keer met die teenwoordigheid van die twee LPM-leiers Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb. Lede van die publiek sê hulle het die twee in die huis gemis omdat die debat baie stiller sonder hulle was. Een ding is verseker, Swartbooi en Seibeb hou die Speaker en sy adjunk […]

Read More

Amerikaanse sataniste daag aborsiewet uit - September 6, 2021

Die Satanic Temple, ‘n erkende geloofsbeweging in die VSA, daag die nuwe aborsiewetgewing in Texas, in die land se hooggeregshof uit. Volgens die beweging is die reg tot vryheid van geloof vir almal in die land gewaarborg en die nuwe wet in Texas is ‘n skending van daardie reg. Yanna Smith het die besonderhede…

Read More

Kabinet sê nee vir dagga, vra ondersoek - September 6, 2021

Die Namibiese kabinet het die aansoek deur die medisyneraad dat daar oorweging moet wees om dagga te dekriminaliseer, van die hand gewys. Die raad het vroeër insette van die publiek aangevra in die verband. Volgens Johannes Gaseb, registrateur van die raad, is daar opdrag gegee om ‘n studie uit te voer…

Read More

Rand, dollar versterk teen Amerikaanse geldeenheid - September 6, 2021

Die Suid-Afrikaanse rand, en die Namibiese dollar, vertoon baie goed teen die Amerikaanse geldeenheid en verhandel op die oomblik onder 14 rand 30 sent teen die Amerikaanse dollar. Die rand vertoon sedert Vrydag redelik goed as gevolg van verskeie uitdagings in die VSA, soos die ekonoom Chris Hart aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.

Read More

Kinders moet meer lees - September 6, 2021

Namibiese skole sal vanaf 20 tot 24 September die nasionale Readathon-week herdenk. Die week word gebruik om leerders te inspireer om meer te lees en die tema vanjaar is ‘Prevent the Impacts of Covid-19 in the Education Landscape’. Dylan Mukoroli, hoof woordvoerder van die Namibiese studente-organisasie Nanso sê lees is baie belangrik vir kinders.

Read More

Staatskapingverslag: berei julle voor sê Cyril vir ANC - September 6, 2021

Reaksie word ontvang op President Cyril Ramaphosa wat die ANC gewaarsku het om hom vir fel kritiek reg te maak wanneer die staatskapiningskommissie se verslag volgende maand uitgereik word. Ramaphosa sê die verslag gaan ‘n samevatting van ernstige aantygings teen sommige ANC-lede gee. Die regering se ontplooiingskomitee en lede van die Parlement kan ook verwag […]

Read More