NNN, Shanghala kie kan nie getuig nie, punt

Job Amupanda het misluk met sy pogings om die visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah, oud-justisieminister en Fishrot-beskuldigde Sacky Shanghala, prokureur Dirk Conradie en die uitvoerende direkteur van landbou Ndiyakupi Nghituwamata te roep om in sy rooilynsaak te getuig. Nandi-Ndaitwah het ‘n dringende aansoek gebring om dit te keer en Shanghala het uit die gevangenis ‘n verklaring uitgereik […]

Read More

Sentrale stelsel nodig teen zama-zamas

Die DA versoek die vestiging van ‘n gesentraliseerde intelligensiesentrum om op tree teen onwettige mynsindikate en hul afpersingsbedrywighede. Na die ontsnapping van die beweerde onwettige mynhoof, James Neo Tshoaeli, in Stilfontein in Noordwes, glo die party doeltreffende misdaadintelligensie is deurslaggewend om hierdie misdaadnetwerke te vernietig. DA-woordvoerder, Ian Cameron, dring aan op samewerking binne wetstoepassing om […]

Read More

Biden praat skertsend, eerste keer as oud-president

Oud-president Joe Biden het sy eerste toespraak gelewer as voormalige president. Maar dit was nie soseer sy woorde wat reaksie uitgelok het nie… In die stilte het hy die teken van die kruis gemaak. 

Read More

Beslag gelê op 31 000t erotiese heuning

Franse doeanebeamptes sê daar is verlede jaar beslag gelê op ‘n rekord 31 000 ton onwettig ingevoerde heuning wat as ‘n natuurlike seksuele aanvulling beskou word. Die pakkies heuning of jellie word dikwels in die geheim verkoop in nagklubs en ander gewilde naglewe-plekke. Die gebruik van die “eroties-stimulerende heuning” het toegeneem in die afgelope jaar. […]

Read More

Woermann Brock brand op Gobabis 

Die Woermann Brock-winkel op Gobabis brand op die oomblik. Volgens berigte het die brand omstreeks half-ses begin en daar was vertragings vir die brandweer om op die toneel te kom. Die vuur is volgens getuies op die toneel baie groot en die struktuur is besig om te verswak. Die dorp se brandweerdiens se bestryders is tans […]

Read More

Weermag se kortlys-kandidate vandag bekend 

Die Namibiese weermag het in vandag se New Era ‘n lys van die kandidate wat goedgekeur is vir voortoegang- en fiskheidstoetse publiseer. ‘n Totaal van 3 210 kandidate in al 14 streke, sowel as 360 kandidate vir nasionale jeugdiens, moet teen 5 Februarie by die weermag se streekskantore aanmeld. Geskrewe Engelse toetse, algemene kennis en […]

Read More

DA sê Ntshaveni moet bedank 

Die DA eis die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, moet onmiddellik verwyder word na onthullings oor ʼn ondersoek deur die Valke na tenderkorrupsie van 2,5-miljoen Suid-Afrikaanse rand tydens haar ampstermyn by Ba-Phalaborwa-munisipaliteit. DA-woordvoerder, Dianne Kohler Barnard, hou vol sy kan weens hierdie ernstige bewerings nie in die kabinet aanbly nie  en versoek president Cyril […]

Read More

Nuwe goue era begin in VSA – Trump

Die Amerikaanse president Donald Trump sê die goue era van Amerika het begin. Hy sê hy keer terug na die presidentskap vol vertroue en optimisties dat die land aan die begin van ‘n opwindende nuwe era van nasionale sukses is. Trump is Maandag in Washington as die 47ste Amerikaanse president ingesweer. Hy het in sy […]

Read More

Amerikaanse dollar sal versterk 

Daar is verwagtinge vir minder rentekoersverlagings in Amerika in 2025 as wat aanvanklik voorspel is, aangesien verbruikersinflasie in Desember vir ‘n derde agtereenvolgende maand gestyg het terwyl energiepryse ook styg. ‘n Hoër rentekoers daar beteken ‘n sterker Amerikaanse dollar, wat die wisselkoers na die Suid-Afrikaanse rand en dus die Namibiese dollar sal beïnvloed. Kosmos 94.1 […]

Read More

Vloei by Ruacana vertoon goed

Die Namibiese Hidrologiese Diens sê die Kunene-rivier vloei tans teen 465 kubieke meter per sekonde by Ruacana wat uiters goed vertoon teenoor verlede jaar se 262 wat aangeteken is. Dit behoort effe verligting te bied vir NamPower se kragopwekking. Die Zambezi-rivier by Katima Mulilo vertoon swak op 0,58 meter teenoor 2024 se 1,38. Die Okavango-rivier […]

Read More