Kruin van vierde vlaag reeds in SA behaal - December 31, 2021

Die Suid-Afrikaanse kabinet sê volgens alle aanduidings kan die buurland moontlik verby die kruin van die vierde vlaag van Covid-19 wees. Besmettings het begin daal in alle provinsies, behalwe in die Wes-Kaap en Oos-Kaap, wat onderskeidelik 14 en 18 persent toenames in gevalle aangemeld het. Daar was ook ‘n afname in hospitaalopnames, behalwe in die […]

Read More

Maxwell-saak: niemand is bo die wet verhewe nie - December 31, 2021

Annie Farmer, ‘n vrou wat seksueel voorberei is deur Ghislaine Maxwell, het haar skuldigbevinding verwelkom. Die jare-lange metgesel van die reeks-seksoortreder Jeffrey Epstein is skuldig bevind op vyf van die ses klagtes teen haar. Dit sluit die ernstigste een van sekshandeldryf met ‘n minderjarige in. Farmer, een van vier klaers in die saak en die […]

Read More

Sink: uitstekend teen Covid-simptome en graad van infeksie - December 31, 2021

Wetenskaplike navorsing wat op 13 Desember aanlyn gepubliseer is in die Frontiers in Medicine-vaktydskrif van Switserland, toon dat sink, as aanvulling, uiters doeltreffend is om ‘n simptomatiese Covid-infeksie te verhoed, en te mitigeer. Die studie is in Florida in die VSA uitgevoer en het bevind dat dosisse van 10, 25 en 50 milligram baie goed […]

Read More

Whk: geen straatpartytjie nie, net vuurwerke - December 31, 2021

Stad Windhoek se gebruiklike Oujaarspartytjie, wat altyd in Onafhanklikheidslaan voor die hoofkantore van die munisipaliteit plaasvind, sal nie die jaar gehou word nie. Maar, die munisipaliteit sal wel om middernag ‘n vuurwerkvertoning aanbied wat die hoofstad se inwoners kan geniet, vanuit hulle motors. Stad Windhoek sê geen byeenkomste sal by die geleentheid geduld word nie […]

Read More

SA Valke en VSA owerhede trek dwemsmouse vas - December 31, 2021

Vier buitelandse burgers tussen 38 en 54 jaar oud is aangekeer in verband met dwelmhandel ter waarde van 7 miljoen Suid-Afrikaanse rand in Gauteng en Noordwes. Dit volg op ‘n gesamentlike operasie in Modderfontein en Buffelshoek, deur die Suid-Afrikaanse Valke se Narkotika-beheer-Buro, en die Amerikaanse Narkotika-beheer-administrasie en Misdaad-intelligensie-eenheid. Die Valke se woordvoerder, Nomthandazo Mbambo, sê […]

Read More

Botha, Mboma vereer - December 31, 2021

Namibië se liefling-atleet en wenner van ‘n silwer Olimpiese medalje Christine Mboma is saam met haar afrigter Henk Botha by die Konfederasie van Afrika Atletiek vereer. Mboma het die Afrika-vroue hoop atlete-toekenning gewen en Botha is vereer met die Afrika afrigter van die jaar-toekenning. Mboma en haar spanmaat Beatrice Masilingi het groot opslae vanjaar gemaak […]

Read More

Huishoudelike skuld groei, besighede leen minder - December 31, 2021

Die syfers vir privaatsektor kredietverlening vir November is bekend. Volgens Simonis Storm in die hoofstad het kredietverlening verder afgeneem na 1,7 persent op ‘n jaargrondslag gemeet, teenoor 2,7 persent wat in Oktober vanjaar aangeteken is. Die makelaarsfirma sê huishoudelike skuld het met 2,8 persent gegroei teenoor 2,6 persent in Oktober en korporatiewe skuld het met […]

Read More

Tutu het altyd die waarheid gepraat – Mandla Mandela - December 31, 2021

Die ANC-parlementslid, Mandla Mandela, meen een van die belangrikste aspekte van die nalatenskap van aartsbiskop Desmond Tutu, is dat hy die waarheid gepraat het. Mandela het in Kaapstad gepraat waar hy sy laaste eer betoon het aan die ontslape struggle-ikoon. Mandela het verwys na die spesiale band tussen Tutu en sy oupa, Madiba, en sê […]

Read More

Ons hoop ons kan in 2022 die pandemie agterlaat – WGO - December 31, 2021

Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê hy hoop steeds die wêreld sal in 2022 die ergste van die Covid-19-pandemie kan agterlaat. Twee jaar na die koronavirus verskyn het, waarsku die WGO dit is steeds te vroeg om gerus te wees dat die Omikron-variant tot matiger siekte lei. Ghebreyesus voeg by hoewel 2021 […]

Read More

Quinton de Kock tree uit, met onmiddellike effek - December 31, 2021

Die Proteas se paaltjie-wagter en kolwer, Quinton de Kock, het onverwags sy onmiddellike uittrede uit toetskrieket aangekondig. De Kock het sy debuut in 2014 teen Australië gemaak, en het in 54 toetse gespeel en 3 300 lopies aangeteken. Dit sluit ses honderdtalle in. Sy eerste honderdtal het hy op SuperSport Park gekry, waar hy ook […]

Read More