Karton-gesigte kikker eensame sonvis op

Personeel by ‘n Japannese akwarium het met ‘n kreatiewe manier vorendag gekom om ‘n eensame sonvis op te beur. Die sonvis het in Desember 2024 siek geword toe die Kaikyokan-akwarium in Shimonoseki vir opknappingswerk gesluit is. Volgens personeel is hierdie spesifieke sonvis nuuskierig en sou hy tot voor in sy tenk swem wanneer daar besoekers […]

Read More

Imalwa se POCA-aansoek in Mpumalanga uitgevoer

Na die aanklaer-generaal Martha Imawla op 31 Desember ‘n bewaringsbevel bekom het vir tien bankrekeninge, het die Batebeslagleggingseenheid in Mpumalanga beslag gelê op 52,5 miljoen Suid-Afrikaanse rand – die opbrengs van onwettige steenkoolmynbou – uit die bankrekeninge. Dit kom na Imawla die bevel teen Elza Jordaan, Jacobus Jordaan, die Namka-trust en Welgevonde Farming by regter […]

Read More

Sal Trump kwytskelding aan Julian Assange gee?

Sal president Donald Trump ‘n kwytskelding gee aan Julian Assange? Oud-president Joe Biden het talle kwytskeldings gegee voor hy die amp verlaat het maar nie aan Assange nie. Trump se bondgenoot en nominasie vir gesondheidsminister Robert Kennedy Jr. het in Februarie verlede jaar, toe hy nog as onafhanklike kandidaat ‘n petisie daargestel vir Assange se […]

Read More

Agt bejaardes sterf in ouetehuis-brand in Belgrado

Agt mense is dood en sewe beseer in ‘n brand by ‘n ouetehuis buite Belgrado wat volgens owerhede deur brandstigting veroorsaak is. Die Serwiese staatstelevisie berig daar was 30 mense in die huis toe die brand in die vroeë oggendure uitgebreek het. Die vlamme is vinnig geblus en al die beseerdes is na hospitale in […]

Read More

Maltahöhe maak skoon

’n Opruimingsveldtog-kompetisie vind Saterdag in Maltahöhe plaas en die publiek word aangemoedig om hul spanne te registreer. Deelnemers sal help om die dorp skoon te maak in ‘n gesamentlike poging om hul omgewing te verbeter. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met een van die organiseerders, Piet Bamm, wat sê die hoofdoel is om bewustheid te […]

Read More

Trustco wil denoteer

Media in die buurland berig dat die Trustco-groep, wat beoog om die eerste Namibiese maatskappy te wees wat op die Nasdaq-aandelemark genoteer is, sê sy direksie oorweeg opsies om die maatskappy van die JSE, Namibië Aandelebeurs en die OTCQX-mark in die VSA te denoteer. ‘n Billikheidsmening van ‘n onafhanklike deskundige, soos voorgeskryf onder die JSE-noteringsvereistes, […]

Read More

Enoch sê SA kan beleggingsgraad in twee jaar terugkry

Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê Suid-Afrika kan sy beleggingsgraad-kredietgradering binne twee jaar terugkry. Die land is in 2020 tot volle rommelstatus afgradeer toe Moody’s Ratings sy skuld-assessering afwaarts aangepas en die land die eerste keer in 25 jaar sonder ʼn beleggingsgraad-gradering gelaat het. Godongwana sê in ʼn SABC-onderhoud by die Wêreld Ekonomiese Forum […]

Read More

Britse tiener beken skuld op moord van 3 meisies

‘n Tiener het skuld beken op verlede jaar se moord op drie jong meisies wat die gewelddadigste onluste in Brittanje in ‘n dekade veroorsaak het. Die 18-jarige Axel Rudakubana het aan die begin van sy verhoor erken hy het die drie meisies met ‘n skerp voorwerp doodgesteek by ‘n Taylor Swift-dansklas in Southport. Die aanvalle […]

Read More

Living Earth Expo is in April terug

Die Living Earth Expo is ‘n projek deur Living Earth Namibia se Projekte-vrywilligersvereniging. Die eerste ekspo is in 2023 by die Waldorfskool in Windhoek gehou, met meer as 60 uitstallers, 47 praatjies en baie aktiwiteite. Die volgende ekspo word vir 25 en 26 April beplan met 120 uitstallers en 80 boerestalletjies. Daar word ook gewerk […]

Read More

NNN, Shanghala kie kan nie getuig nie, punt

Job Amupanda het misluk met sy pogings om die visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah, oud-justisieminister en Fishrot-beskuldigde Sacky Shanghala, prokureur Dirk Conradie en die uitvoerende direkteur van landbou Ndiyakupi Nghituwamata te roep om in sy rooilynsaak te getuig. Nandi-Ndaitwah het ‘n dringende aansoek gebring om dit te keer en Shanghala het uit die gevangenis ‘n verklaring uitgereik […]

Read More