BIG sê regering vertraag basiese inkomstetoelaag-kwessie

Die Basic Income Grant Coalition of Namibia het vroeër vandeesmaand opgeruk om ‘n universele basiese inkomstetoelaag van 500 Namibiese dollar per persoon per maand te eis. Johannes !Gawaxab, goewerneur van die Bank van Namibië, sê beleidmakers sal die haalbaarheid van so ‘n toelaag krities moet ondersoek. !Gawaxab het die opmerkings gemaak by die sentrale bank […]

Read More

Cosatu kap ANC oor Kodwa se inswering

Cosatu sê hy is diep teleurgesteld omdat sy bondgenoot, die ANC, gekies het om sy eie opsystaan-beleid te ignoreer met die beëdiging van Zizi Kodwa as parlementslid. Matthew Parks van Cosatu sê dit ondermyn die ANC se opsystaan-beleid vir openbare verteenwoordigers. Hy voeg by dit stuur ‘n kommerwekkende boodskap aan die samelewing oor die party […]

Read More

Kanada vra sy burgers om uit Libanon pad te gee

Kanada het sy burgers versoek om uit Libanon pad te gee terwyl hulle nog kan, en waarsku die gevaar van geweld tussen Israel en Hizbolla in die gebied neem toe. Kanada se minister van Buitelandse Sake, Melanie Joly, vra haar landgenote in ‘n verklaring om Libanon te verlaat terwyl handelsvlugte nog nie geraak word nie. […]

Read More

Nandi-Ndaitwah se stelling is nie heeltemal korrek nie

Visepresident Netumbu Nandi-Ndaitwah het onlangs ‘n opmerking gemaak dat 2017 en 2021 ‘n tydperk van lae beleggings van kommersiële banke in die landbou was. Volgens haar is die voortdurende onvoldoende finansiering deur private banke oninspirerend en ‘n doelbewuste uitsluiting van die land se behoeftigste boere. Sy het by ‘n vergadering met boere in die Omaheke-streek […]

Read More

SA-jeug se eerste dwelm is drank

Die departement van Maatskaplike Ontwikkeling het op die Internasionale Dag teen Dwelmmisbruik en die Smokkel van Onwettige Middels sy kommer uitgespreek oor alkohol wat die jeug se eerste keuse van dwelmmiddel is. Die Nasionale Dwelmbewusmakingsweek het die noodsaaklikheid beklemtoon van die verantwoordelike handel in alkohol, asook gemeenskapsbetrokkenheid. Die departement bied deur die week skakelingsgeleentheid en […]

Read More

Egipte moet US$1,18 miljard se brandstof invoer vir krag

Egipte moet sowat 1,18 miljard Amerikaanse dollar se brandstofolie en aardgas invoer om aanhoudende kragonderbrekings wat deur opeenvolgende hittegolwe vererger word, te beëindig. Die premier, Mostafa Madbouly, sê die regering hoop dat die besendings ten volle teen die derde week van Julie sal aankom, op watter punt die regering beoog om op te hou om […]

Read More

Taliban se opiumverbod sal oordosis sterftes opjaag

Die ineenstorting in opiumproduksie in Afghanistan, lank die wêreld se oorheersende verskaffer, kan oordosis sterftes opjaag namate heroïengebruikers na sintetiese opioïede oorskakel wat reeds dodelik in Europa blyk. Volgens ‘n VN-verslag het die verbouing van opium, waaruit heroïen gemaak word, verlede jaar in Afghanistan met 95 persent gedaal nadat die Taliban die vervaardiging van dwelms verbied het […]

Read More

Fanie de Villers gesels oor afsterwe van Frank Duckworth… ja, dis daardie een

Frank Duckworth, een helfte van die span wat die Duckworth-Lewis-metode begin het vir die berekening van teikentellings in krieketwedstryde met beperkte boulbeurte wat deur slegte weer verkort is, is op die ouderdom van 84 oorlede. Saam met sy mede-statistikus Tony Lewis, het Duckworth die formule uitgedink wat amptelik in 1999 deur die Internasionale Krieketraad aanvaar […]

Read More

Ons renosters kort voer, dringend

The Namibia Rhino Fund het dringend hulp nodig om voer vir die diere te verskaf, tot op die vroegste Desember vanjaar. Die situasie is volgens Rudie de Waal wat by die fonds betrokke is, benard. Namibië het ‘n gesonde renoster-bevolking maar die diere het bystand nodig.  Skakel 081 863 7434 indien jy bystand kan lewer.

Read More

Ekonoom sê oor huismark, beleggings, ekonomie en repokoers

Die Namibiese repokoers staan tans op 7,75 persent en sal heel waarskynlik eers in die tweede kwartaal van volgende jaar begin daal. Die huismark is gedemp en die vraag is of dit gaan voortduur, en of daar ‘n oplewing sal wees met internasionale beleggers wat die eiendomsmark betree as gevolg van die opkomende olie-, gas- […]

Read More