Pa, 24, verskyn vandag vir verkragting van sy babaseuntjie - April 19, 2022

‘n Man van 24 jaar is in hegtenis geneem vir die verkragting van sy babaseun naby Okongo in die Ohangwena-streek. Die polisie sê die ma van die kind het in Maart reeds beserings op die kleintjie agtergekom maar, niks vermoed nie. Die seuntjie kan nog nie praat nie. Gedurende die nag van 12 April, toe […]

Read More

Belastingontduiker? NamRA is nie magteloos nie - April 19, 2022

‘n Tweede amnestie word in Junie deur NamRA in die land aangebied. Verlede jaar het die agentskap bekend gemaak dat 43 persent van Namibiese belastingbetalers nie voldoen aan hulle verantwoordelikhede nie. NamRA se kommissaris, Sam Shivute, sê die agentskap is nie magteloos in so geval nie en daar is stappe wat hy kan neem teen […]

Read More

KZN uiteindelik ‘n rampgebied verklaar, maar ANC stuur hulp aan Kuba - April 19, 2022

Te midde van die verwoestende vloede in KwaZulu-Natal, wat tot minstens 443 sterftes gelei het en pogings om te herbou, het President Cyril Ramaphosa onthul nóg ‘n humanitêre pakket gaan na Kuba. AfriForum het kon na suksesvolle regsoptrede die eerste pakket stop. Die plan was om as ‘n gebaar van ANC-solidariteit 50 miljoen Suid-Afrikaanse rand […]

Read More

Rusland val weste van Oekraïne aan, burgerlikes dood - April 19, 2022

Die Oekraïne sê ‘n Russiese missielaanval het sewe burgerlikes in Lviv doodgemaak, die eerste burgerlike slagoffers in die westelike stad. ‘n Man en ‘n vrou is in die noordoostelike Oekraïense stad Kharkiv dood toe ‘n park naby ‘n woongebou geteiken is. Intussen ontken Rusland dat hy burgerlikes teiken en verwerp wat die Oekraïne sê bewyse […]

Read More

Eskom moet tot ramptoestand verklaar word - April 19, 2022

Die DA in die buurland het die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, en die minister van energie, Gwede Mantashe, gevra om ‘n kabinetsbesluit te motiveer wat aandag sal gee aan die dreigende ramp in die land se elektrisiteitsektor. Beurtkrag is weer ingestel en duur tot môreoggend vyf-uur. Ghaleb Cachalia van die DA waarsku Eskom […]

Read More

Eers reëntekorte, nou kommandowurms - April 18, 2022

Boere in noordelike Namibië is bekommerd oor kommandowurms wat hul mahangu-gewasse vernietig. Boere het aan tydens die reënseisoen gekla dat die reën te laat gekom het vir hulle om hul gewasse te plant. Nou bid die boere vir meer reën om die wurms te laat verdwyn. Ileni Nandjato, ‘n groenteprodusent naby Ondangwa gesels met Kosmos […]

Read More

Nog druk op olieprys met Libiese-uitdagings - April 18, 2022

Verdere druk word op die olieprys verwag na uitvoere vanaf Libië se Zueitina-oliehawe opgeskort is. Dit volg nadat betogers die hawe binnegekom het. Nuusagentskappe berig dat die groep alle beweging van olie gekeer het en die jongste inligting dui daarop dat ‘n tenkwa verhoed is om ‘n miljoen vate te laai. Verskeie belangrike oliepersele word […]

Read More

Drankhandelaars in KZN met kospakkies en krediet vir aankope voorsien - April 18, 2022

Die Nasionale Drankhandelaars-organisasie in Suid-Afrika het 2 miljoen Suid-Afrikaanse rand bewillig om drankhandelaars te ondersteun wat swaarkry weens die onlangse verwoestende oorstromings in KwaZulu-Natal. Die ondersteuning is in die vorm van kospakkies en krediettoelae om voorraad aan te vul en te herbou. Die sameroeper, Lucky Ntimane, moedig drankhandelaars wat deur die oorstromings geraak is aan […]

Read More

Omikron-variant kan dalk inenting, immuniteit omseil… - April 18, 2022

Owerhede monitor die verspreiding van nuwe, hoogs oordraagbare vorms van die Omikron-variant in die Amerikaans deelstaat New York en sowel as in Europa. Amerikaanse media berig die ondersoek toon dat die virus sy genetiese profiel kan verander en ‘n nuwe bedreiging inhou. ‘n Viroloog aan die Johns Hopkins-universiteit, Andy Pekosz, sê hulle het mutasies ontdek […]

Read More

Klomp aanpassings, met loonbevel, op pad by arbeid - April 18, 2022

Die Namibiese arbeidsminister Utoni Nujoma sê die instelling van ‘n nasionale minimum loon sal die jaar aandag geniet en ‘n loonbevel kan in die huidige boekjaar verwag word. Volgens Nujoma is hy tans besig om die verslag van die kommissie, wat konsultasies oor ‘n nasionale minimumloon gehou het, te bestudeer. Wekloosheidsversekering en ‘n nasionale pensioenfonds […]

Read More