TotalEnergies wag nog vir vrede in Cabo Delgado

TotalEnergies sê sy reuse-gasprojek in Mosambiek, wat sedert 2021 opgeskort is ná ‘n jihadistiese aanval, sal eers hervat wanneer daar weer “vrede en veiligheid” in die Cabo Delgado-streek is. Die Franse onderneming het gereageer op ‘n Financial Times-verslag waarin gesê word hy het die begin van operasies weer “vertraag” oor veiligheids- en politieke risiko’s in […]

Read More

Britse seun, 14, vas vir moord op seun, 12

‘n Veertien-jarige seun is in hegtenis geneem weens vermoedelike-moord, ná ‘n noodlottige messteek in Birmingham. Die polisie is Dinsdag ontbied nadat daar berig is ‘n 12-jarige seun is in die maag gesteek. ‘n Lid van die publiek het die seun gesien en paramedici het hom op die toneel behandel. Hy is hospitaal toe geneem, maar […]

Read More

Man City se lyding duur voort

Die verdedigende kampioene, Real Madrid, het Red Bull Salzburg met 5-1 verpletter en kort een punt om outomaties te kwalifiseer vir die Kampioeneliga se laaste 16. Paris Saint-Germain het in die tweede helfte teruggeveg nadat hulle twee doele agter was. Hulle het Manchester City uiteindelik met 4-2 geklop. Die nederlaag beteken dat Pep Guardiola se […]

Read More

Meatco en LPO vergader 11 Februarie by Nipam

Meatco het aangekondig dat die spesiale ledevergadering Dinsdag, 11 Februarie om nege-uur gehou sal word by Nipam in die hoofstad. Dit kom na die Lewendehawe Produsente-organisasie in die lig van Meatco se twee mislukte pogings verlede jaar om ‘n algemene jaarvergadering te hou, gevra het vir ‘n Meatco-ledevergadering. Die LPO-voorsitter Jako van Wyk het hulle […]

Read More

Doro !Nawas terug in die hof 

Die Doro !Nawas-bewarea is weer vanoggend in die hof met ‘n hersieningsaansoek om Ottilie Ndilimunde te verhoed om enige mynaktiwiteite in hulle gebied uit te voer. Die bewarea vra regter Doris Hans-Kaumbi om die omgewingskommissaris se besluit om Ndilumunde se omgewingsklaringsertifikaat goed te keur, en die mynkommissaris se uitreiking van ‘n eksplorasielisensie, as ongrondwetlik te verklaar […]

Read More

SAPD-beampte elke 72 uur van verkragting aangekla

Die DA versoek die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Polisie om die senior bestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens te dagvaar na berigte dat beamptes elke 72 uur van verkragting aangekla word. Die party sê onmiddellike hervormings is nodig vir hierdie wangedrag, insluitend leefstyloudits en verbeterde misdaadintelligensie. DA-woordvoerder, Lisa Schickerling. 

Read More

Nuwe brand in Kalifornië 

ʼn Nuwe brand wat vinnig versprei, het in Los Angeles uitgebreek. Sowat 19 000 mense is beveel om te ontruim terwyl nog 15 000 gewaarsku is. Die Hughes-brand noord van Castaic versprei noord van die Palisades- en Eaton-brande wat vroeër die maand minstens 28 lewens geëis het. ʼn Tronk in die gebied met byna 500 […]

Read More

Unam sê weer nee vir gewone vlak gr-11’s 

Unam se beleid vereis dat leerders graad 12 voltooi vir toelating tot sy programme, insluitend sy gereedheidskursusse. Graad 11-kwalifikasies, verteenwoordig deur die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat vir Gewone Vlak, is volgens Unam nie voldoende voorbereiding vir die eise van universiteitstudie nie. Dit word as ‘n vlak 3-kwalifikasie geklassifiseer, terwyl Unam se minimum vereiste vir Baccalaureusgraad-toetrede […]

Read More

Savanna Beef vorder, groot planne

Daar is goeie vordering by Savanna Beef en die konstruksie van die aanleg net suid van Okahandja gaan voort. Plaaslike media berig dat die maatskappy ‘n verdere  150 miljoen Namibiese dollar van die Suid-Afrikaanse Industriële Korporasie ontvang het. Die abattoir teiken die verslagting van 250 diere daagliks en teiken nie net die Europese mark nie […]

Read More

Is Bitcoin se goue era hier?

Net voor Donald Trump se inhuldiging as Amerikaanse president het die prys van Bitcoin met byna 6 persent gespring om ‘n nuwe hoogtepunt te bereik. Dit het sy vorige rekord gebreek met ‘n kort styging bo 109 000 Amerikaanse dollar op 20 Januarie. Op 21 Januarie het die prys teruggesak, toe dit al hoe meer […]

Read More