KZN-toerisme verloor miljoene oor Paasnaweek na vloede

Die buurland se toerisme departement sê die bedryf in Durban sal die Paasnaweek nagenoeg 30 miljoen Suid-Afrikaanse rand verloor. Dié verlies sal wees weens besprekings wat ná die wydverspreide vloede gekanselleer is. Die minister van toerisme, Lindiwe Sisulu, sê 16 persent van besprekings is reeds gekanselleer. Sisulu sê geraamde verliese van 74 miljoen rand in […]

Read More

China verbied ongelisensieerde aanlynspeletjies

China het ‘n verbod geplaas op alle aanlyn videospeletjies wat nie deur die regering goedgekeur is nie. Die land se uitsaai-administrasie sê oorsese speletjies of kompetisies mag nie sonder goedkeuring aanlyn aangebied word nie. Tewyl talle van die speletjies deur verskeie bevorderde platforms wel aangebied word, is hul verkope in die land nie toegelaat nie. […]

Read More

KSA en Smith se paaie skei

Krieket Suid-Afrika het bekend gemaak Graeme Smith se termyn as sy direkteur van krieket het ten einde geloop. Smith se kontrak het einde verlede maand verstryk en sal nie verleng word nie. Hy is gekritiseer nadat hy in Desember 2019 sy voormalige nasionale spanmaat, Mark Boucher, as hoofafrigter van die Proteas aangestel het, sonder om […]

Read More

Belastingbetalers kwyn, werkloses neem toe

Die Namibiese staatskas is onder erge druk. Plaaslik is daar net meer as 768 000 geregistreerde inkomste-belastingbetalers uit ‘n beraamde bevolking van 2,5 miljoen. Die Namibiese inkomste-agentskap NamRA, sê verder dat 43 persent van belastingbetalers nie hul verpligtinge nakom nie. Intussen groei informele handel plaaslik met die jongste syfers wat toon dat die bedryf 56 […]

Read More

SA se Chinese maatskappye sal 20 000 werksgeleenthede skep

Meer as 100 bekende Chinese maatskappye in Suid-Afrika het onderneem om oor die volgende drie jaar minstens 20 000 werksgeleenthede te skep. Dit is onthul tydens ‘n werksgeleenheid-uitstalling in Johannesburg. Die China-Suid-Afrika Ekonomiese en Handelsvereniging het die geleentheid aangebied om te toon hoe Chinese ondernemings werksgeleenthede aan Suid-Afrikaners bied. Een maatskappy-eienaar, Brett Lyndall Singh, het […]

Read More

Bots skenk 500 olifante aan Mosambiek

Twee jaar nadat hulle 500 olifante as geskenk aan Mosambiek beloof is, sê Botswana dat die diere in die nabye toekoms verskuif sal word. President Mokgweetsi Masisi het die aanbod die eerste keer in 2018 gemaak. In Mosambiek is ongeveer 15 000 olifante in die Niassa-reservaat ‘n beskermde gebied, wat 42 000 vierkante kilometer beslaan, […]

Read More

Capricorn Eagles speel in driehoekige reeks in Whk

Die Capricorn Eagles, Namibië se nasionale vroue krieketspan, speel vanaf 20 tot 26 April in ‘n driehoekige reeks teen Zimbabwe en Uganda. Irene van Zyl sal die Namibiese dames as kaptein aanvoer. Die wedstryde vind op die CCD krieketveld in die hoofstad plaas. Krieket Namibië se hoof uitvoerende beampte Johan Muller sê dit is ‘n […]

Read More

So kan hoër olieprys jou eiendom se waarde opstoot

Die styging in die Brent ru-olieprys het moontlik ‘n voordeel vir Namibiese eienaars van eiendom. Die hoë prys het ‘n positiewe impak op die Angolese ekonomie en volgens Frans Uusiku, FNB se marknavorser, kan dit veroorsaak dat burgers van die buurland weer terugkeer vir ontspanning en opvoedkundige doeleindes. Dit kan moontlik weer veroorsaak, soos etlike […]

Read More

Gesondheidsregulasies onnodig – Dear South Africa

Dear South Africa glo die ANC-regering wil die gewysigde gesondheidsregulasies gebruik om inperking af te dwing. Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, het die sperdatum vir kommentaar oor die nuwe gesondheidsregulasies tot 24 April verleng. Volgens die voorsitter, Rob Hutchinson, wil die departement sommige maatreëls, soos die tydelike Wet op Rampbestuur, permanent maak. Hutchinson meen […]

Read More

Duitsers arresteer 4 verregse pro-Russiese verdagtes

Duitse ondersoekers sê hulle het vier lede van ‘n verregse teen-inperkingsgroep wat neig na steun vir Rusland, in hegtenis geneem vir die beplanning van gewelddadige aanvalle. Dit sluit ‘n komplot in om Duitsland se gesondheidsminister te ontvoer. Die verdagtes van die Verenigde Patriotte-groep word beskuldig van die beplanning van plofstofaanvalle en ander geweldsdade. Die minister, […]

Read More