Renostertropery: Een doodgeskiet, twee vasgetrek met wapen, byl - January 22, 2023

Een renosterstroper is doodgeskiet en twee in hegtenis geneem by ‘n lodge in die ooste van Namibië nadat ‘n renosterbul gestroop en sy horing verwyder is. Volgens inligting het teenstropery-eenhede die stropers naby ‘n renosterkoei en -kalf gesien en ‘n jaagtog het begin waarna ‘n skietery glo ontstaan het. Ná ‘n lang jaagtog het die […]

Read More

Universiteit van Kaapstad se personeel stem ten gunste van staking - January 22, 2023

Vir die eerste keer in die geskiedenis het die Universiteit van Kaapstad se akademiese personeel  ten gunste van ‘n staking gestem ná salaris-onderhandelings ‘n dooiepunt bereik het. Die Akademici-vakbond sê 87 persent van sy lede is gereed om te staak. Dit volg na die vakbond se byna eenparige verwerping van ‘n drie persent verhoging. Die […]

Read More

Nieu-Seelandse onderwysminister gaan nuwe premier wees - January 22, 2023

Die Nieu-Seelandse minister van onderwys, Chris Hipkins, gaan die land se volgende eerste minister wees na hy die enigste kandidaat was om Jacinda Ardern te vervang. Die 44-jarige Hipkins sal verwagting vandag deur sy Arbeidersparty-kollegas bevestig word. Adern het die land Donderdag geskok met haar aankondiging dat sy na vyf en ‘n half jaar bedank. […]

Read More

Tennis: Murray en Swiatek uit Australiese Ope - January 22, 2023

Tennis: Die Brit Andy Murray moes na twee epiese wedstryde in die Australiese Ope teen Matteo Berrettini en Thanasi Kokkinakas, en meer as 10 uur op die baan, die knie buig voor die Spanjaard Roberto Bautista Agut. Agut het die kragmeting in vier stelle gewen. Novak Djokovic het vir Grigor Dimitrou in skoon stelle geklop. […]

Read More

Windhoek Stadspolisie maan teen kitsvloede - January 22, 2023

Windhoek ervaar steeds swaar reën wat lei tot die oorstroming van riviere en kitsvloede in laagliggende gebiede. Verskeie rivierlope is steeds oorstroom weens die swaar reën en Windhoek Stadspolisie maan die publiek teen die oorsteek van hierdie gebiede te voet of deur hulle te ry. Dit kan daartoe lei dat voertuie weggespoel word of erger, […]

Read More

SA se Nasionale Energiekrisis-komitee gee vorderingsverslag - January 22, 2023

Die Nasionale Energiekrisis-komitee in die buurland het strukturele foute in die ontwerp van nuwe kragstasies en historiese onder-belegging in kragopwekkings-kapasiteit geïdentifiseer as faktore wat bydra tot die huidige kragkrisis. Die komitee het ‘n ses maande vorderingsverslag oor die implementering van die energie-aksieplan vrygestel. Bykomende krag is deur die Suider-Afrikaanse kragpoel ingevoer en onderhandelinge is aan […]

Read More

Sneeustorting in Tibet eis minstens 28 lewens - January 22, 2023

Minstens 28 mense is dood in ‘n sneeustorting in die stad Nyingchi in die suidwestelike streek van Tibet. Altesaam 53 oorlewendes is gevind, van wie vyf ernstig beseer is. Die sneeustorting het verskeie voertuie buite ‘n tonnel op die hoofweg, van die pad gevee. Reddingswerk op die toneel is afgehandel. Plaaslike owerhede het altesaam 1 […]

Read More

Rugby: Stormers klop Clermont, Haaie verloor teen Harlequins - January 22, 2023

Rugby: Die Stormers het Saterdagaand in ‘n Kampioene-beker wedstryd in Kaapstad die span van Clermont met 30-16 geklop nadat hulle teen rustyd met 6-3 voor was. Dié bonuspunt-oorwinning het aan die Stormers ook ‘n tuis-uitspeelwedstryd besorg omdat hulle bo-aan die vier spanne in Groep B geëindig het. Die Haaie het in Londen hulle eerste Kampioenebeker-nederlaag […]

Read More

Twee EU-kommissarisse besoek Namibië - January 21, 2023

Namibië sal volgende week deur twee Europese Unie-kommissarisse besoek word wat die viering van 33 jaar van die EU-Namibiese vennootskap sal herdenk. Die Europese Kommissaris vir Internasionale Vennootskappe Jutta Urpilainen, en Kommissaris vir Interne Markte, Thierry Breton, sal Namibië op 24 en 25 Januarie besoek. Hulle sal Dinsdag die EU-Namibiese Jaarlikse Aksieplan 2022 ter waarde […]

Read More

Saftu vra samesmelting van onderwysstelsel - January 21, 2023

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, doen ‘n beroep vir die samesmelting van die onderwysstelsel om ‘n goed-geoliede masjien te skep. Die federasie versoek die regering ook om ‘n massiewe skool-infrastruktuurprogram van stapel te stuur, toerusting aan te koop en sekerheidswagte aan te stel om dit te beveilig. Die woordvoerder van Saftu, Trevor Shaku, het […]

Read More