Fishrot-ses hooggeregshof toe vir borgtog-aansoek

Hoërhofregter Shafimana Uitele het vandag in die Windhoek-hoërhof aan ses van die Fishrot-beskuldigdes verlof tot appèl teen die weiering van hul borgtog-aansoeke toegestaan. Die ses Fishrot verdagtes, Sacky Shanghala, Mike Nghipunya, Pius Mwatelulo, James Hatuikulipi, Otneel Shuudifonya en Phillipus Mwapopi het vir verlof tot appèl teen Uitele se weiering van borg gevra het. Ueitele het […]

Read More

Botswana wis byna oordrag van MIV van ma’s na babas uit

Botswana het feitlik heeltemal daarin geslaag om die oordrag van MIV van ma’s na hulle pasgebore babas te voorkom. Die Wêreldgesondheids-organisasie sê die land het 23 jaar gelede ‘n oordragkoers van 40 persent gehad. Net vier MIV-positiewe babas is tot dusver vanjaar gebore. Die WGO sê dit is ‘n groot prestasie vir ‘n land wat […]

Read More

Proteas kan eerste eendag-reeks teen Engeland wen

Krieket: Die Proteas het die geleentheid om hulle eerste internasionale eendag-reeks in Engeland sedert 1998 te wen wanneer die twee spanne vanmiddag in die tweede wedstryd op Old Trafford in Manchester kragte meet. Suid-Afrika het die openingswedstryd in die reeks van drie wedstryde met 62 lopies gewen, terwyl die laaste kragmeting Sondag in Leeds sal […]

Read More

Boere gemaan oor brandseisoen

Nes in Namibië en regoor die streek, word veldbrande ‘n uitdaging veral na die goeie reënseisoen. Die Noord-Kaapse LUR vir landbou, Mase Manopole, het ‘n beroep gedoen op boere en grondgebruikers om uiters waaksaam te wees tydens die verwagte veldbrandseisoen. Die departement se woordvoerder, Zandisile Luphahla, sê die LUR is bekommerd dat die brandrisiko dalk […]

Read More

Namcor is kommersiële entiteit, nie reguleerder nie

Die nasionale petroleumkorporasie Namcor sê hy is nie die reguleerder van die brandstof en petroleum bedryf nie. Die maatskappy is ‘n kommersiële entiteit en volgens sy besturende direkteur Immanuel Mulunga sê hy sal aanhou met sy uitbreidings in die verband. Die aanmerkings kom na die kleinhandel bradnstofbedryf gekla oor Namcor se uitbreidings en dit as […]

Read More

Swartbooi praat oor media, Swapo-sjabloon

Die leier van die Landless People’s Movement, Bernadus Swartbooi het vanoggend gereageer op aantygings deur die media-vakbond dat LPM hulle graag teister en boelie. Dit kom Nampu se verklaring dat LPM-lid en Windhoek-burgemeester Sade Gawanas ‘n joernalis se selfoonnommer op haar sosiale media platforms gedeel het. Swartbooi sê nie alle joernaliste kan onder dieselfde kam […]

Read More

Matie kry vyf dae om te appelleer teen skorsing

Die gesin van ‘n student van die Universiteit Stellenbosch wat betrap is toe hy op ‘n medestudent se lessenaar urineer het, beplan om te appelleer teen die besluit om hom permanent te skors. Theuns du Toit is tydens ‘n dissiplinêre verhoor skuldig bevind aan oortreding van die universiteit se algemene reëls en waardes. Daar is […]

Read More

Slotbetoë vandag in Bannon-saak

Federale aanklaers in Washington sal vandag hul slotbetoë aan jurielede in die saak teen Steve Bannon, Donald Trump se voormalige presidensiële adviseur, lewer. Hy is aangekla van minagting van die Kongres omdat hy ‘n dagvaarding deur die komitee wat verlede jaar se aanval op die Amerikaanse hoofstad ondersoek, uitgedaag het. Die verdediging het sy saak […]

Read More

Boewe lê hulle hande op die boerpot? Of is dit ‘n stoompot?

Dit wil voorkom asof boewe met die spreekwoordelike boerpot weggekom het. ‘n Klag van diefstal is by die Wanaheda-polisiestasie gemaak na ‘n pot, met ‘n beraamde waarde van 80 000 Namibiese dollar, by die Soweto-KFC gesteel is. Volgens die klag is die bielie van ‘n pot uit die stoorkamer gesteel. Sanet Prinsloo, ‘n bekende Namibiese […]

Read More

TransNamib sê oor Otavi-ongeluk, swaelsuur is gestort

TransNamib het meer besonderhede bekend gemaak oor die treinongeluk naby Otavi. Volgens die maatskappy se woordvoerder, Abigail Raubenheimer het die ongeluk omstreek half-tien Donderdagaand plaasgevind met 13 tenkwaens, wat swaelsuur vervoer het, wat omgeslaan het. Raubenheimer sê daar is besoedeling maar, opruimingswerk, sowel as ‘n ondersoek, is reeds aan die gang.

Read More