
Action SA: Ná 20 dae is daar nog vra oor Boksburg-ontploffing - January 13, 2023
ActionSA sê die provinsiale regering in Gauteng moet die ondersoek na die ontploffing van die gas-tenkwa in Boksburg as ʼn saak van dringendheid bespoedig. Dit sal afsluiting vir die beseerdes bring asook vir die families van die mense wat omgekom het. Twintig dae is reeds verby sedert ʼn tenkwa met vloeibare petroleumgas onder ʼn spoorbrug […]
Amerikaanse finansminister gaan SA, Zambië en Senegal besoek - January 13, 2023
Die Amerikaanse minister van finansies, Janet Yellen, sal in die komende twee weke drie lande in Afrika besoek om bande met die vasteland te versterk. Yellen, ‘n voormalige president van die Amerikaanse Federale Reserweraad, is die eerste lid van President Joe Biden se kabinet wat ‘n uitgebreide besoek aan die vasteland bring ná Biden se […]
Hokkie: Namibiese vrouespan meer ervare vir Wêreldbeker - January 13, 2023
Die Namibiese Hokkie-unie het die mans- en vrouespanne is gereed om aan die Binnenshuise Hokkie-Wêreldbeker-toernooi vanaf 5 tot 11 Februarie in Pretoria, Suid-Afrika, deel te neem. Margreth Mengo lei die vrouespan en David Strauss is die kaptein van mans. Twaalf mans- en vrouespanne gaan in Pretoria meeding om die wêreld-titel. Elke span bestaan uit 12 […]
Namibiërs hou duim vas vir Cassia by Mej. Heelal - January 13, 2023
Alle oë is op Mej. Namibië 2022 Cassia Sharpley wat aan die 71ste Mej. Heelal-skoonheidskompetisie in New Orleans, Louisiana, deelneem. Die kroning van Mej. Heelal vind môre plaas en waar 90 skoonheidskoninge hoop om die mooiste vrou in die heelal te wees . Mej. Namibia 2021 Chelsi Shikongo sê aan Kosmos 94.1 Nuus sy glo […]
Oshakati-burgemeester: Vloedwater bereik Noorde - January 13, 2023
Vloedwater uit Angola het Endola in die Ohangwena-streek bereik. Video’s van die vloedwater is vandag wyd op sosiale media versprei. Die water kan Oshakati en Ondangwa bereik en is ‘n aanduiding dat meer vloedwater dalk op pad is na die land se noordelike streke. Die burgemeester van Oshakati, Ronny Hango het aan Kosmos 94.1 Nuus […]
Windhoekse Stadspolisie hou patrollies - January 13, 2023
Die Windhoek Stadspolisie is tans besig met verskeie patrollies en daar is padblokkades opgestel om padveiligheid te bevorder, asook om te verseker inwoners hou by verkeersreëls. Stad Windhoek se polisiehoof Abraham Kanime waarsku padgebruikers in die hoofstad om nie onder die invloed van alkohol te bestuur nie.
Mes-aanval in Boedapest nie ‘n terreurdaad - January 13, 2023
Twee polisielede is gewond en een is dood in ‘n mes-aanval in Boedapest in Hongarye. Die voorval word nie as ‘n terreurdaad ondersoek nie. Volgens die polisie het die verdagte probeer om ‘n woonstelgebou binne te dring toe die polisie se hulp ingeroep is. Drie polisielede het die verdagte probeer keer en die verdagte het […]
Sokker: SA skeidsregter onder top-vyf - January 13, 2023
Sokker: Die Suid-Afrikaanse skeidsregter, Victor Gomes word gereken as een van die top-vyf wedstrydbeamptes deur die Internasionale Federasie van Sokker-statistiek en Geskiedenis. Gomes is saam met 24 ander skeidsregters benoem vir die toekenning van die Wêreld se Beste Mans Skeidsregter vir 2022. Die 40-jarige is in die vyfde plek met die wenner die Poolse skeidsregter, […]
Ramaphosa bring hulde aan Frene Ginwala - January 13, 2023
President Cyril Ramaphosa het Frene Ginwala geloof oor haar formidabele patriotisme. Die stigter-speaker van die parlement en ontvanger van die Orde van Luthuli is in die ouderdom van 90 in haar huis oorlede ná ‘n beroerte twee weke gelede. Ginwala het die teen-apartheidstryd en Suid-Afrika se demokratiese bedeling as prokureur, akademikus, politieke leier, aktivis en […]
Varkvleistekort in Namibië - January 13, 2023
Volgens die Vleisraad van Namibië ervaar Namibië tans ‘n tekort aan varkvleis in die land. Restaurant-eienaars ervaar ‘n gebrek aan varkvleis en Namibiërs kla hoe duur polonie en salami is. Plaaslike produksie kan net sowat 50 persent van die binnelandse verbruik kan ondersteun. Verlede jaar Augustus het Suid-Afrika meer as 100 gevalle van bel-en-klouseer aangemeld. […]