Staat moet SME’s help ontwikkel – BBLN - July 4, 2023

Volgens First National Bank Namibia speel klein en medium ondernemings ‘n belangrike rol in die land se ekonomiese stabiliteit en behoort hulle meer ondersteuning te ontvang. Dit is om hulle in staat te stel om by te dra tot werkskepping in die land, veral gegewe die huidige hoë jeug-werkloosheidsyfers. FNB Namibia het 85 miljoen Namibiese […]

Read More

Pad tussen Rosh Pinah en Aussenkehr, N7 weer oop ná reën - July 4, 2023

Die Paaie-owerheid het aangekondig dat die DR 212-pad tussen Rosh Pinah en Aussenkehr nou weer oop is vir verkeer. Hierdie pad is onlangs gesluit weens nat en gladde toestande ná reën in die Karas-streek voorgekom het. Die pad is intussen veilig vir verkeer verklaar, maar motoriste word steeds gemaan om versigtig te bestuur wanneer hulle […]

Read More

Toerisme sal hupstoot kry na herinstelling van vlugte na Brasilië - July 4, 2023

Die instelling van die inter-kontinentale verbindings tussen die Suid-Afrikaanse Lugdiens en Brasilië se finansiële middelpunt, São Paulo, sal na verwagting ʼn positiewe uitwerking op toerisme hê. Hierdie roetes wat in Kaapstad en Johannesburg ontstaan, is belangrik aangesien SAL sy inter-kontinentale vlugte hervat na sy sakeredding en die inperking. Die voorsitter van die lugredery, Derek Hanekom, […]

Read More

Rusland sal teenstand bied teen Westerse uittarting - July 4, 2023

Rusland sal teenstand bied teen Westerse sankies en uittarting. Russiese President Vladimir Putin het sy versekering aan die Shanghai Samewerkings-organisasie gegee dat Rusland polities stabiel en verenig is. Dit is met verwysing na die onlangse muitery deur die Wagner-huursoldategroep. Putin het egter gewaarsku oor die moontlikheid van konflikte en sê die risiko van ‘n wêreldwye […]

Read More

‘Stille-ontrekking’-neiging eis sy tol op werksplekke - July 4, 2023

Momentum het die aandag gevestig op ‘n verskynsel genaamd “stille onttrekking” wat toenemend waargeneem word in werkplekke. Volgens die lede-oplossings-bestuurder, Ncumisa Madinda, verwys dit na ‘n situasie waar werknemers ‘n gebrek aan geesdrif toon en minimale moeite doen om eenvoudig net deur die werksdag te kom. Madinda sê hierdie neiging gaan nie net oor werknemers […]

Read More

Botswana is Namibië se grootste uitvoermark - July 4, 2023

Die Namibiese Statistieke-agentskap se handelsbulletin van Mei dui op ‘n handelstekort van 2,8 miljard Namibiese dollar, vergeleke met ‘n tekort van 1,3 miljard dollar wat einde April aangeteken is en 5,2 miljard wat in Mei verlede jaar gemeet is. Botswana is nou Namibië se grootste uitvoermark wat verantwoordelik was vir 18,9 persent van uitvoere. Suid-Afrika […]

Read More

SAPU veroordeel aanval op motoriste - July 4, 2023

Die Suid-Afrikaanse Polisie-unie sê die polisie se aanval op ‘n motoris en twee passasiers op die N1-hoofweg in Johannesburg is onaanvaarbaar. Die agt lede wat by die aanval betrokke was, is geïdentifiseer as deel van die BBP-beskermings-eenheid van adjunkpresident Paul Mashatile. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die lede sal interne prosesse oor die aangeleentheid […]

Read More

Hongkong soek agt aktiviste in buiteland - July 4, 2023

Die polisie in Hongkong het agt aktiviste wat in die buiteland gebaseer is, beskuldig van samespanning en aanhitsing tot afskeiding. Belonings is uitgeloof vir inligting wat tot die aktiviste se inhegtenisneming kan lei. Die Hongkongse polisie sê waar moontlik sal die bates van die aktiviste bevries word. Die aktiviste bevind hulle in die VSA, Brittanje […]

Read More

Rugby: Duane Vermeulen lei Bokke teen Wallabies - July 4, 2023

Rugby: Veteraan Duane Vermeulen sal die Springbokke Saterdag aanvoer in die openings-wedstryd in die Rugby-kampioenskap teen Australië in Pretoria, met die losskakel van die Stormers, Manie Libbok, wat die eerste keer ʼn wedstryd in die Groen-en-Goud begin. Die span word beskryf as ʼn span met ʼn kern van Wêreldbeker-wenners asook talentvolle nuwelinge. Die voormalige Ierse […]

Read More

Skok ná liggaam van meisie op rugbyveld gevind is   - July 4, 2023

Die Gautengse LUR vir onderwys, Matome Chiloane, het skok en kommer uitgespreek oor die ontdekking van ‘n graad tien-meisie se liggaam by die Hoërskool Garsfontein in Pretoria. Die skool se sekerheidspersoneel het die liggaam op die rugbyveld gevind. Chiloane het die skool vandag besoek en medelye met die gesin en die skoolgemeenskap betuig. Die departement […]

Read More