Putin se graangeskenk gekritiseer - July 28, 2023

Die president van Rusland, Vladimir Putin, het bekendgemaak sy land sal tonne graan na verskeie Afrikalande uitvoer om die uitwerking van voedselonsekerheid teen te werk. Hy sê hy sal tussen 25 000 en 50 000 metrieke ton graan na Burkina Faso, Zimbabwe, Mali, Somalië, die Sentraal Afrikaanse Republiek en Eritrea skenk. Dit volg nadat Rusland van die Swartsee-graanooreenkoms onttrek […]

Read More

Banyana eindig gelykop teen Argentinië - July 28, 2023

Banyana Banyana het vandag in hulle nou-of-nooit-wedstryd teen Argentinië in Groep G van die Vroue-wêreldbeker in Dunedin, Nieu-Seeland, met twee elk gelykop gespeel. Linda Motlhalo het Suid-Afrika in die 30ste minuut laat voorloop met Thembi Kgatlana wat die tweede doel in die 66ste minuut behaal het. Argentinië wat derde op die punteleer is, het teruggeveg met doele deur Sophia Braun en Romina Nunez. Dit is Suid-Afrika se […]

Read More

Ruimtewesens: Hoekom sien net Amerikaners dit? - July 28, 2023

Vreemde vlieënde voorwerpe en ruimtewesens bly in die nuus en ‘n Namibiese wetenskaplike het ook sy reaksie gegee. Dit volg nadat die voormalige hoof van VVV-navorsing in die Britse ministerie van verdediging, Nick Pope, sê die Amerikaanse publiek, en inteendeel, die wêreld, sal nooit werklik die waarheid oor ruimtewesens en vreemde vlieënde voorwerpe hoor nie. Die Amerikaanse Kongres het […]

Read More

Shikongo se dossier: Niemand is bo die reg verhewe nie - July 28, 2023

Niemand is verhewe bo die gereg nie, ook nie die Namibiese polisiehoof nie, volgens die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing. Die dossier in verband met die ondersoek na luitenant-generaal Joseph Shikongo se motorongeluk einde Desember verlede jaar, is nog nie by die aanklaer-generaal nie. Die polisie se adjunk-inspekteur-generaal Elias Mutota het bevestig dat die adjunk-aanklaer-generaal se […]

Read More

Ekandjo wil kongres hou vir Swapo-kandidaat vir ’24 - July 28, 2023

Plaaslike berigte lui dat die Swapo LP Jerry Ekandjo vir ‘n buitengewone kongres vra sodat Swapo sy presidensiële kandidaat vir 2024 kan bespreek. Ekandjo het blykbaar die beroep op President Hage Geingob gedoen. Volgens berigte het verlede jaar se kongres geen melding gemaak van ‘n presidensiële kandidaat nie en sommige kenners meen Ekandjo wil homself […]

Read More

Uutoni se verhogings vir plaaslike owerhede maak geen sin nie - July 28, 2023

Die IPC sê dit maak geen sin dat die ministerie van stedelike ontwikkeling toelaagverhogings van tussen 15 en 25 persent vir burgemeesters en raadslede by plaaslike owerhede goedgekeur het nie. Die aankondiging kom op ‘n tyd wanneer ‘n taakmag aangestel is om ondersoek in te stel oor hoekom plaaslike owerhede nie hul skuld by NamPower […]

Read More

Tender vir Opuwo-abattoir oopgemaak - July 28, 2023

Daar is goeie nuus vir boere in die Kunene-streek. Die Europese Unie, in samewerking met die landbouministerie en Nasionale Beplanningskommissie het die tender vir die opknapping van die Opuwo-slagpale na abattoir-status bekend gestel. Dit vorm deel van die ondersteningsprogram vir lewendehawe in die noordelike kommunale gebiede. Boere in die Kunene-streek het nie veel opsies vir […]

Read More

Groot koue land vandag in die Kaap, versprei na Namibië - July 28, 2023

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê swaar reën, baie koue toestande, rowwe see, sneeu en sterk tot stormsterk winde word die naweek oor dele van die Wes-, die Noord- en Oos-Kaap verwag. ‘n Sterk kouefront gaan na verwagting vanaand die weskus en die Suide van Namibië tref. ‘n Weervoorspeller, Wayne Venter, sê baie rowwe seetoestande aan die […]

Read More

Mbumba vry na beleggings in Rusland - July 28, 2023

Die Namibiese visepresident Nangolo Mbumba is in St. Petersburg, in Rusland, vir die tweede Rusland-Afrika ekonomiese en humanitêre beraad wat vandag tot ‘n einde kom. Mbumba lei die Namibiese afvaardiging, wat die minister van internasionale betrekkinge, Netumbo Nandi-Ndaitwah, insluit; sowel as die ministers van handel, inligting en arbeid. LP’s is ook genooi. Die beraad het […]

Read More

Saftu vergader oor buurland se taxibedryf - July 28, 2023

Die buurland se vakbondfederasie Saftu sal met die minister van arbeid, Thulas Nxesi, vergader om tasbare oplossings te vind rakende werkers in die minibustaxi- en e-taxibedryf. Die woordvoerder, Trevor Shaku, sê die agenda sal ook besprekings rondom die Uitgebreide Openbare Werke-program dek. Hy sê die vergadering sal aandag vestig op die lot van werknemers, veral […]

Read More