Groenskema vra kwartaallikse kleinkas-kontant van N$30 000

Die Sikondo-groenskema sukkel met ‘n toename in onklaarrakings van trekkers wat volgens berigte verouderd is. Die skema, in die Kavango Wes-streek, verbou verskeie gewasse en het ook ‘n steekproef met aartappels. Die bestuurder, Maxwell Nghidinua, sê instandhoudingskoste styg skerp en vertraag ook produksie omdat onderdele en meer, lank vat om die skema te bereik. Somtyds […]

Read More

De Ruyter het nog nie korrupsie-klag by Valke gelê nie

Die hoof van die Valke in Suid-Afrika, Godfrey Lebeya, sê die voormalige hoofbestuurder van Eskom André de Ruyter het nog nie ‘n formele klag by hulle ingedien oor korrupsie by Eskom nie. Op ‘n mediavoorlegging oor die derde kwartaal-statistiek van die prioriteitsmisdaadafdeling, het Lebeya gesê ondersoekers het net met De Ruyter vergader oor sy poging-tot-moord-saak […]

Read More

Freddy: Unicef Mosambiek hou asem op

Die Verenigde Nasies en sy humanitêre vennote in Mosambiek werk hard om die impak van Sikloon Freddy te hanteer. Freddy het op die land se kus toegeslaan as ‘n intense tropiese sikloon. Die sikloon het dié week weer Madagaskar getref en die dood van tien mense veroorsaak en duisende haweloos gelaat. In Mosambiek het Freddy […]

Read More

Groot ondersteuning vir die Clausthaler Finkenstein Trail Run

Die Clausthaler Finkenstein Trail Run was weer ‘n reuse-sukses. Die jaarlikse geleentheid word net oos van die hoofstad gehou en lê klem op gesondheid maar ook familiepret. Francois Steynberg, een van die organiseerders, sê groot pryse is vanjaar weggegee.

Read More

Wanbetaler? NSFAF wend hom aan die hof vir beslaglegging

Die Namibiese Studente-hulpfonds NSFAF sê hy beplan om hofbevele te bekom om aftrekorders op die bankrekeninge van 88 640 debiteure wat die fonds 4,2 miljard Namibiese dollar skuld, te plaas. Op die manier word die fondse direk afgetrek deur middel van ‘n beslagleggingsbevel. Volgens The Brief, sê NSFAF dat sy amnestie, wat tot Junie vanjaar […]

Read More

Sanral sit R130m opsy vir maatskappye van gestremdes

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap het ‘n program van stapel gestuur om klein en medium ondernemings wat deur mense met gestremdhede besit word te bemagtig. Die agentskap het byna 130 miljoen Suid-Afrikaanse rand opsy gesit om voornemende kontrakteurs van aangewese groepe op te lei om suksesvol te wees wanneer hulle ‘n bod indien vir die projekte. […]

Read More

DeSantis spring Trump voor in Iowa

Die goewerneur van Florida, Ron DeSantis, het sy eerste verskyning in Iowa, wat tradisioneel eerste benoemings maak vir die Republikeinse presidensiële kandidaat, gemaak, ‘n paar dae voordat Donald Trump se veldtog daar beplan word. Iowa kan veral deurslaggewend wees vir DeSantis, wat na verwagting later in vanjaar sy hoed in die Withuis-wedloop vir 2024 sal […]

Read More

Voorstorie vir Lion King, ‘Mufasa’ kom volgende jaar

Disney sal in Julie volgende jaar die rolprent Mufasa, The Lion King, vrystel. Die rolprent is die voorstorie vir die ikoniese 1994 The Lion King en vertel die storie van Mufasa, Simba se pa, voor hy die koning by Pride Rock geword het. The Lion King het weer gewild geword nadat Disney die rolprent in […]

Read More

Kandidate voltooi registrasie vir skool-eksamens, minderheid skryf AS

Die plaaslike uitsaaier berig dat die direkteur van eksamens in die onderwysministerie Clementine Tsumis-Garises bevestig het dat meer as 48 000 voltydse kandidate het vir vanjaar se Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone vlak en gevorderde filiaalvlak eksamens geregistreer. Van die kandidate is ongeveer 40 475 vir die NSSC gewone vlak geregistreer, terwyl 8 138 vir die […]

Read More

Wes-Kaap kry interdik teen Nehawu

Die Arbeidshof in Kaapstad het ‘n interdik toegestaan aan die Department van Gesondheid en Welstand en die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling teen betogende staatsamptenare wat lede is van die vakbond Nehawu. Hulle betoog oor ‘n loongeskil. Die week-lange Nehawu-verset het ook dienslewering ontwrig by verskeie staatsinstellings in ander provinsies en direk gelei tot die dood […]

Read More