Daar’s heerlike rugby die naweek in twee uitdagings

Dit is ‘n opwindende naweek vir Suid-Afrikaanse rugby, met vyf spanne in die laaste 16 uitklopaksies in die Europese Kampioene- en Uitdaagbekers. In die topvlak Kampioenebeker sal die Bulle Sondag ‘n moeilike wegwedstryd in Toulouse hê, en voor dit, op Saterdag sal die Stormers die Engelse Harlequins gasheer en die Haaie sal die Ierse uitrusting […]

Read More

Uitstel vir die in SA wat aansoek vir langtermynvisums, kwytskelding, gedoen het

Die buurland se Departement van Binnelandse Sake het die oorkoepelende konsessie vir langtermynvisum- of kwytskeldings-aansoekers wat op die uitslag van hulle aansoeke wag, verleng. Dis ‘n poging om die uitwerking wat die verwerkings-agterstand op aansoekers het, te hanteer. Die departement se woordvoerder, Siya Qoza, sê, dit beteken aansoekers vir langtermynvisums óf kwytskeldings mag tot 31 […]

Read More

N$392m vir NBC wat ouditeur-generaal sê nie winsgewend kan wees nie

Die nasionale uitsaaier het 392 miljoen Namibiese dollar in die begroting ontvang, meer as die helfte van die totale fondse wat aan die inligtingsministerie toegeken is. Volgens die minister, Peya Mushelenga, is 310 miljoen dollar toegeken aan bedryfskoste met 82 miljoen dollar vir ontwikkeling wat toerusting insluit. Volgens die jongste verslag van die ouditeur-generaal Junias Kandjeke, verloor die NBC steeds geld […]

Read More

Landbou gee meer inligting oor watersyfers wat in New York gedeel is

Die Namibiese landbouministerie sê hy verskaf betroubare statistieke oor toegang tot water. Volgens die statistieke van 2022 het 97 persent van die stedelike bevolking toegang tot drinkwater wat in hul erwe beskikbaar is en voldoen aan nasionale drinkwater-kwaliteitstandaarde. Die oorblywende 3 persent is inwoners aan die buitewyke van stede wat water van ‘n gemeenskaplike waterbron […]

Read More

DA blameer ANC vir ewigstygende lewenskoste

Die DA sê die ewigstygende lewenskoste is die regstreekse gevolg van die sogenaamde onsamehangende ekonomiese beleid van die ANC wat ekonomiese groei strem. Die Mededingingskommissie sê in sy jongste Moniteringsverslag oor die Pryse van Noodsaaklike Voedselprodukte die prys van basiese voedselprodukte het die afgelope jaar skerp gestyg. Die kleinhandelspryse van wit en bruin brood het […]

Read More

Eerste menslike geval van voëlgriep in Chili bevestig

Chili het die eerste geval van voëlgriep by ‘n mens opgespoor. Die land se ministerie van gesondheid sê die pasiënt is ‘n 53-jarige man wat ernstige griepsimptome gehad het maar hy is stabiel. Die regering ondersoek ook die bron van besmetting sowel as ander wat met die pasiënt in aanraking was. Die Namibiese landbouministerie het Woensdag alle invoerpermitte vir pluimveeprodukte van Chili vanaf […]

Read More

Kapenaars spaar mooi water

Die Stad Kaapstad sê hy is tevrede om te sien watergebruik het die afgelope tyd aansienlik gedaal. Dit was Maandag die eerste keer sedert die somer se hoogtepunt minder as 850-miljoen liter. Dit is die teiken wat vir die publiek gestel word om te verseker damme en reservoirs bly langer vol. Die stad se waarnemende […]

Read More

NamRA wil hê besighede moet registreer vir nuwe doeane-program

Die Namibiese Inkomste-agentskap NamRA bied tans ‘n ontbytsessie in Windhoek saam met die private sektor aan op die gemagtigde ekonomiese operateursprogram in Namibië. Die program laat toe dat privaatmaatskappye kan registreer om deel van die program te wees wat goedere spoedig en sonder uitdagings deur doeane toelaat. Die uitvoerende sekretaris van die SAOG, Thabo Khasipe, […]

Read More

Skoolopsigter se skuldigbevinding oor seksuele aanranding verwelkom

Section27 in die buurland verwelkom die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se besluit om ‘n skoolopsigter van Noordwes wat aan seksuele aanranding skuldig bevind is, op die Kinderbeskermingsregister te plaas. Die sibbe, wat albei minderjarige leerders was, is sedert 2015 in verskillende voorvalle seksueel deur die skoolopsigter aangerand. Section27 se woordvoerder, Pearl Nicodemus, sê die skoolhoof […]

Read More

Joernalis agter tralies oor artikel oor voedselpryse in Bangladesj

Polisie in Bangladesj het ‘n verslaggewer van ‘n vooraanstaande koerant in daardie land aangekla vir die vervaardiging van “fopnuus” nadat ‘n artikel oor hoë voedselpryse wyd versprei is. Die drakoniese Wet op Digitale Sekuriteit waarvolgens die joernalis Shamsuzzaman Shams aangekla is, word deur die regering gebruik om joernaliste en kritici te muilband, sê regte-groepe. Die […]

Read More