Kamer van Mynwese: Litium se toekoms is blink  

Litium wat eens as ‘n nis-mineraal beskou is, is nou ‘n kritieke komponent vir tegnologieë en toerusting wat gebruik word om klimaatsverandering te bekamp. Namibië se litium is onder-ontgin, maar sedert 2022 het die land ‘n groot toename in eksplorasie-aktiwiteit ervaar. Die meeste van die wêreldwye vraag na litium is van die battery-mark afkomstig, gevolg […]

Read More

Afrika bly arm ondank ryk hulpbronne

Die Namibiërs en inwoners van die vasteland vra deurentyd die vraag waarom Afrika arm is met al sy ryk hulpbronne. Dit is ‘n vraag wat niemand blykbaar antwoord nie. Hierdie vraag het vandag weer in die Nasionale Vergadering opgeduik, nadat Henny Seibeb van die Landless People’s Movement ‘n mosie ingedien het oor die misbruik van […]

Read More

Franse President besoek China

Die Franse President Emmanuel Macron het in Beijing aangekom in die hoop om betrekkinge met China te vernuwe. Macron word vergesel van die president van die Europese Unie, Ursula von der Leyen. Macron se laaste besoek aan China was in 2019, terwyl dit Von der Leyen se eerste ampsbesoek aan Beijing is. China en Frankryk […]

Read More

Koning Charles pryk op posseëls

Die eerste stel posseëls met koning Charles van Brittanje daarop word in die Verenigde Koninkryk verkoop. Die land se posdiens, Royal Mail, verkoop die eerste seëls met die afbeelding van die nuwe monarg daarop nadat hy die troon in September bestyg het. Dit vertoon die koning sonder ʼn kroon op terwyl hy na links kyk. […]

Read More

SA herroep ramptoestand oor beurtkrag

Die Suid-Afrikaanse regering sê die nasionale ramptoestand oor elektrisiteit was ‘n noodsaaklike reaksie op die kritieke vlakke van beurtkrag wat die ekonomie en kwesbare sektore beïnvloed het. Die ramptoestand is vandag amptelik beëindig nadat President Cyril Ramaphosa dit in Februarie ingestel het ter ondersteuning van die Energie-aksieplan. Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, […]

Read More

MUN bekommerd oor afleggings by Rössing Uranium

Die Mynwerkers-unie van Namibië se westelike streekstak het kommer uitgespreek oor planne deur die Rössing Uranium om 400 werknemers deur ‘n vrywillige skeidingsproses te laat gaan. Hierdie proses wat in Februarie aangekondig is, volg op die onthulling van die lewensduur van die myn wat verleng is van 2026 tot 2036. Die vakbond se tak-voorsitter, Phillipus […]

Read More

Namibië het goeie wette vir kinderbeskerming

Die voormalige Namibiese kinder-advokaat het haar reaksie gegee op armoede wat ‘n negatiewe impak op die gesondheid van Namibiërs het, veral kinders. Wanvoeding is steeds die nommer een moordenaar van kinders onder die ouderdom van vyf. Kindersterfte-syfers onder vyf jaar in die land is 46,7 per 1 000 geboortes. Advokaat, Ingrid Husselman het aan Kosmos […]

Read More

Styging in massamoorde in SA

Die Vryheidsfront Plus is besorg oor ʼn skerp toename in die voorkoms van massamoorde in die land. Tussen April 2019 en Desember verlede jaar het meer as 2 000 voorvalle gelei tot 5 709 sterftes. Slegs 103 verdagtes is aangekeer. Die minister van polisie, Bheki Cele, het hierdie syfers bekendgemaak na aanleiding van ʼn vraag […]

Read More

Pad tussen Aussenkehr en Rosh Pinah heropen

Die Padowerheid het aangekondig dat distriksweg 212 tussen Aussenkehr en Rosh Pinah nou weer oop is vir alle verkeer. Dit volg nadat die pad in middel Februarie ’n gesluit is weens oorstromings in die Oranjerivier ná Suid-Afrika se bogemiddelde reënval. Die pad is heropen, maar die owerheid maan steeds padgebruikers om versigtig te bestuur. Daar […]

Read More

DA: ANC kan nie gesondheidsgeriewe in stand hou

Die DA in Gauteng sê inwoners van die provinsie wat afhanklik is van staats-gesondheidsorgdienste, het die slagoffers geword van swak besluite deur leiers van die regerende party, wat nie voldoende instandhouding van gesondheidsgeriewe verseker nie. Daar is weens die voortdurende druk van die party oor die toestand van instandhouding by gesondheidsgeriewe, met ‘n ondersoek begin. […]

Read More