Indiese treinramp: ‘Daar sal aanspreeklikheid wees’

Die Indiese premier, Narendra Modi, sê mense wat aanspreeklik is vir ‘n dodelike treinongeluk in Oos-Indië sal swaar gestraf word. Minstens 288 mense is dood en meer as 800 beseer in Vrydag se voorval in die Odisha-staat, waarby twee passasierstreine en ‘n goederetrein betrokke was. Reddingspogings is afgehandel, met amptenare wat sê alle vasgekeerde en […]

Read More

Wilro vat sy derde Tara-tydren

Die M&Z Motors Tara-tydren is deur Wilro Dippenaar en sy navigator Carolyn Swan gewen. Dit was die 53ste uitgawe van die tydren wat die jaar oorgeneem is deur M&Z Motors as hoofborg. Die maatskappy het aangedui hy sal volgende jaar ook betrokke wees. Die uiters gewilde tydren het plaasgevind oor 18 trajekte oor twee dae. […]

Read More

Duitse aktivisme teen jagtrofeë wek kommer

Die regering van Botswana het sy kommer uitgespreek oor toenemende aktivisme in Duitsland, en by die  Europese parlement, teen die invoer van jagtrofeë. In ‘n verklaring sê die buurland se omgewingsministerie dat die spesies wat gelys is, al die diere insluit wat op sy jagkwotas is. Die impak sal enorm wees vir beide die regering […]

Read More

Veiligheidsraad eis vrede in Sudan

Die VN se Veiligheidsraad doen ‘n beroep op strydende faksies in Sudan om vyandelikhede te staak. Dit volg na die ineenstorting van samesprekings om ‘n wapenstilstand te handhaaf en die humanitêre krisis te verlig. Die raad het sy kommer oor die gevegte uitgespreek en alle aanvalle op burgerlikes, VN-personeel en humanitêre agentskappe veroordeel. Humanitêre korridors […]

Read More

Voëlgriep muteer, kommer onder kenners

Die virus wat rekordgevalle van voëlgriep regoor die wêreld veroorsaak, is besig om vinnig te muteer. Kenners waarsku dat terwyl die risiko vir mense laag bly, die stygende aantal voëlgriepgevalle by soogdiere rede tot kommer is. Sedert die eerste verskynsel in 1996, was die H5N1-voëlgriepvirus voorheen beperk tot meestal seisoenale uitbrekings. Maar, iets het in […]

Read More

Britse kaartjie wen boerpot van N$2,7 miljard

‘n EuroMillions-boerpot van 111,7 miljoen Britse pond, of te wel, 2,7 miljard Namibiese dollar, is deur ‘n Britse kaatjiehouer gewen. Dit is die vierde Britse boerpot-wenner vanjaar, en Britte wat kaartjies gekoop het word versoek om hul nommers na te gaan. Verlede maand het tien busbestuurders en hul maatskappysekretaris 1 miljoen pond met hul wenkaartjie […]

Read More

Goeie buitelandse reserwes kan dalk lei tot kleiner repokoers verhogings

IJG Sekuriteite sê die privaatsektor se kredietverlening in April is die laagste syfers wat in 14 maande aangeteken is. Die kumulatiewe kredietuitreiking vir die afgelope 12 maande het in April 2,79 miljard Namibiese dollar bereik, wat die laagste vlak vanjaar is. Die opname van krediet sal nie verbeter nie en die makelaarsfirma meen dat ondernemings […]

Read More

Gru-foto van vrou wat met byl gekap is, nie aan vergiftiging gekoppel nie

‘n Grusame foto van ‘n vrou wat in haar gesig met ‘n tradisonele byl gekap is, en wat gekoppel word aan die vergiftiging van 24 lede van ‘n huishouding in Kavango Oos, is as fopnuus deur die Namibiese polisie afgemaak. Luidens die stemgreep, wat saam met die foto’s gedeel word, is dit die persoon wat […]

Read More

Verserkering, spaarplanne word toenemend gekanselleer

‘n Onlangse opname deur Infoquest dui daarop dat Suid-Afrikaners finansiële risiko’s neem weens die stand van die ekonomie. Volgens die bevindinge kanselleer baie mense hul noodsaaklike voorsorg-spaarprodukte, insluitend begrafnispolisse en versekerings- en mediese fondse. ’n Infoquest-navorser, Lynette Nicholson, sê finansiële beperkings en druk dra grootliks by tot dié tendens:

Read More

Michael Jordan se sweetbevlekte trui word opgeveil

’n Sweetbevlekte trui wat deur die Amerikaanse basketballegende Michael Jordan tydens ’n oefensessie by die 1992 Olimpiese Spele gedra is, sal die maand by Julien’s in Los Angeles opgeveil word. Daar word beraam dit sal tussen 400 000 en 600 000 Amerikaanse dollar behaal. Die wit trui met rooi is deur Jordan onderteken. Ander eiendom […]

Read More