Outa vra deursigtigheid in e-tolskuld betalings - September 30, 2024

Die Organisasie teen Belastingmisbruik vra vir duidelikheid oor Gauteng se 3 miljard Suid-Afrikaanse rand e-tolskuld wat na verwagting vandag betaal sal word. Die LUR vir Finansies, Lebbogang Maile, het verlede week die geskeduleerde betaling bevestig. Maile het erken die skuld is ‘n aansienlike finansiële las, want dit word van die provinsie verwag om sowat 20 […]

Read More

Israel loods aanvalle op Houthi-teikens - September 30, 2024

Israel het ‘n golf van lugaanvalle op Houthi-teikens in Jemen uitgevoer. Die aanval op die hawens van Hodeidah en Ras Isa deur tientalle Israeliese vliegtuie het brandstoffasiliteite, kragsentrales en dokke geteiken. Dit kom na die Houthi’s Saterdag ‘n ballistiese missielaanval op Israel se Ben Gurion internasionale lughawe geloods toe Israeliese premier Benjamin Netanyahu van New […]

Read More

MotoGP: Spanje se Martin vat hom - September 30, 2024

Jorge Martin van Spanje het sy kampioenskapvoorsprong vergroot deur die Indonesiese Moto Grand Prix te wen. Dit was sy derde oorwinning van die seisoen. Prima Pramac Racing was tweede voor sy mede-Spanjaard, Pedro Acosta, en sy mededinger Francesco Bagnaia was derde. Suid-Afrika se Brad Binder het agtste geëindig vir KTM. Martin het 25 punte verdien […]

Read More

Whk takel nuwe waterinfrastruktuur - September 30, 2024

Die Stad Windhoek gaan voort met ‘n 1,7 miljard Namibiese dollar projek om in die stad se groeiende waterbehoeftes te voorsien. ‘n Nuwe regstreekse drinkbare herwinningsaanleg sal gebou word, en die Gammams- en Otjomuise-afvalwaterbehandelingsaanlegte sal uitgebrei word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Lydia Amutenya, Stad Windhoek se woordvoerder, oor wanneer die projek voltooi sal […]

Read More

Brandstofprys kon meer gedaal het, as spoorvervoer benut was - September 30, 2024

Die energie-ministerie het aangekondig dat die pryse van petrol en diesel op 2 Oktober met 1 Namibiese dollar per liter sal daal. Die padgebruikersheffing, wat deel vorm van die brandstofprys, is met 25 sent per liter verhoog na 2 dollar 23 sent per liter. Die geweegde brandstof-vervoertariewe is ook ingestel om die spoortariewe tussen Walvisbaai […]

Read More

Onderwyser vas in een van vier verkragtings die naweek - September 30, 2024

Die Namibiese polisie het vier gevalle van verkragting die naweek aangemeld. Op Rundu is ‘n onderwyser van die Rundu SP-skool gearresteer na hy ‘n 19-jarige meisie ‘n saamry geleentheid aangebied het en haar vermoedelik verkrag het. Op Aminuis is ‘n meisie in die koshuis van Rietquelle Hoërskool deur een van die skoolseuns, wat toegang tot […]

Read More

Namibiërs skuld N$7,2 miljard aan mikroleners - September 30, 2024

Namibiërs skuld mikroleners 7,2 miljard Namibiese dollar. Namfisa sê net meer as 221 800 individue het skuld by mikroleners in 2023 gemaak en die skuldlas het in die jaar met 6,1 persent gegroei. Die meerderheid van die lenings is termynlenings wat beteken dat ‘n bedrag geld oor ‘n bepaalde tydperk afbetaal word. Namibiese huishoudings is […]

Read More

Bewerings van jagpermit vir jagluiperd is snert – ministerie - September 30, 2024

Die ministerie van omgewing het die uitreiking van ‘n jagpermit vir ‘n jagluiperd in die Anabeb-bewarea weerlê. Die ministerie beklemtoon dat geen jagpermitte vir jagluiperds uitgereik is nie en dat Namibië nêrens in die land ’n jagkwota vir jagluiperds het nie. Hy skryf die gerugte toe aan smeerveldtogte. Izak Smit van die Desert Lion Human […]

Read More

Top Score se kitspap eers van rakke verwyder na 3 kinders sterf - September 30, 2024

Namib Mills het alle Top Score Kitspap tydelik aan die mark onttrek terwyl ’n ondersoek gedoen word. Dit is volgens ‘n verklaring ‘n voorsorgmaatreël nadat drie kinders gesterf het na hulle na bewering een van sy kitspapprodukte in Suid-Afrika se Oos-Kaap-provinsie geëet het. Namib Mills het “diepe hartseer” hieroor uitgespreek. Marné Bouwer, Namib Mills se […]

Read More

Walvis se Plaas 39 kry petroleumgas-bergingsfasiliteit - September 30, 2024

Erongo Liquid Petroleum Gas, ELPG, gaan ‘n 6 000-ton vloeibare petroleumgas-bergingsfasiliteit op Walvisbaai oprig. Die terminaal op Plaas 39 sal die Namibiese mark voorsien en ook buurlande insluitend Botswana, Zimbabwe en dele van die Noord-Kaap. Die fasiliteit sal in fases ontwikkel word, met die eerste fase wat ‘n bergingskapasiteit van 10 500 kubieke meter sal […]

Read More