150 dae sonder beurtkrag - August 24, 2024

Eskom het 150 dae sonder beurtkrag bereik, wat ‘n eerste is sedert 2020. Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie Samantha Jane Graham skryf die mylpaal toe aan ‘n verbeterde prestasie by sekere kragstasies, veral dié wat deur vroue bestuur word. Terwyl sy erkenning gee aan die aansienlike vordering, het sy die parlement ingelig dat die […]

Read More

Senegal stel streng M-pokke-maatreëls met pelgrimstog in - August 24, 2024

Senegalese owerhede het streng maatreëls ingestel met die Magal-pelgrimstog in Touba wat Vrydag begin het. Miljoene pelgrims word verwag en daar is kommer oor M-pokke. Meer as 6 000 gesondheidswerkers is opgelei en gemobiliseer. In totaal is 186 terreine opgerig waar pelgrims hulp kan soek as hulle simptome toon. Die Institut Pasteur sal toetsing hanteer, […]

Read More

Aussie transgendervrou wen diskriminasiesaak - August 24, 2024

‘n Transgendervrou in Australië het ‘n diskriminasiesaak gewen teen ‘n sosiale media-toepassing, nadat sy toegang geweier is op grond daarvan dat sy manlik is. Die hof het bevind hoewel daar nie direk gediskrimineer is teen Roxanne Tickle nie, is sy ‘n slagoffer van indirekte diskriminasie. Die toepassing is beveel om haar 120 000 Namibiese dollar, […]

Read More

Du Preez Wildveiling op Outjo vanoggend - August 24, 2024

Groot opwinding heers by die Outjo Wildsfees waar die Du Preez Wildveiling vandag om 11-uur plaasvind. Hoogtepunte waarna wildkopers volgens die Du Preezs kan uitsien, is ’n swartwitpens met horings van 44 duim en ’n 29 duim bastergemsbok, asook gemsbokke met 40 duim. Die katalogusveiling sal ter plaatse op die Outjo Wildsfees, asook aanlyn deur […]

Read More

IRR vra vir verlaging in BTW na 11,5% - August 24, 2024

Die Instituut vir Rasseverhoudinge versoek die regering om BTW van 15- tot 11,5-persent te verlaag om finansiële druk op verbruikers te verlig. Die instituut glo hoё lewenskoste en skuldbetalings plaas huishoudings onder druk, veral huiswerkers en die middelklas. Hulle voer aan ‘n BTW-verlaging kan betekenisvolle verligting bring, ekonomiese groei aanhelp sonder om regeringskuld te vergroot […]

Read More

Drie dood in mesaanval in Solingen, Duitsland - August 24, 2024

Drie mense is dood en vier ander ernstig beseer in ‘n mesaanval by ‘n fees in die Wes-Duitse stad Solingen. Owerhede sê n enkele, ongeïdentifiseerde man het die aanval uitgevoer en is steeds op vrye voet. Die polisie sê die aanval het plaasgevind by ‘n fees ter ere van die dorp se 650ste bestaansjaar. Die […]

Read More

Gunners pak gevaarlike Aston Villa, Man U in opdraende stryd teen Brighton - August 24, 2024

Arsenal se Premierliga-titeldrome word vandag vroeg getoets met ‘n moontlike piesangskil-wegwedstryd teen Aston Villa, terwyl Manchester United se verdediging deeglik getoets sal word teen Brighton. Arsenal se twee loesings verlede seisoen teen Villa het hulle kanse gekelder op ‘n eerste ligatitel in 20 jaar. Na ‘n chaotiese somer by Stamford Bridge en ‘n aanvangs-verlooruitslag teen […]

Read More

BoN eis Trustco se terugbetalingsplan teen Dinsdag - August 24, 2024

Die Bank van Namibië het gereageer op die aankondiging deur Trustco Group Holdings dat hy die kommersiële banksektor verlaat. Die sentrale bank sê die verklaring dat alle deposito’s in Trustco Bank Namibia gewaarborg is en deur die Bank van Namibië gehou word is misleidend en van alle waarheid ontbloot. Die sentrale bank sê dat Trustco […]

Read More

AgriSA eis deursigtigheid in watertarief-bepalings - August 24, 2024

AgriSA doen ‘n beroep vir meer deursigtigheid terwyl die Departement van Water en Sanitasie sy konsep- watertariefstrategie vir die eerste keer sedert 2007 opdateer. Die organisasie sê hoewel dit noodsaaklik is om waterinfrastruktuur op  billike wyse te befonds, moet die nuwe tariewe volhoubare waterbestuur met die ekonomiese en maatskaplike voordele van boerdery balanseer. Volgens AgriSA […]

Read More

Kennedy onttrek uit presidensiële wedloop, ondersteun Trump - August 24, 2024

Die Amerikaner Robert Kennedy Jr. het sy onafhanklike presidensië veldtog laat vaar. In ‘n verklaring sê hy daar is nie tekens dat hy sukses sal behaal nie en gooi dus sy gewig agter die Republikein Donald Trump. Op sy beurt het Trump die ondersteuning verwelkom.

Read More