Verwerk die vleis noord van die rooilyn en voorsien die hele Namibië

Eerder as om te poog om die veterinêre kordonheining te verskuif of te verwyder, meen landboukenners dat daar eerder gewerk moet word om beesvleis noord van die rooilyn te prosesseer. Bek- en klouseer word tussen 80 en 100 grade Celsius ge-deaktiveer en dus, sou boeliebief of vooraf-gekookte en verpakte vleis of afval vervaardig word, kan […]

Read More

Winsmarge op sonneblom-olie steeds baie hoog

Suid-Afrika se Mededingingskommissie sê sy kommer oor die prys van sonneblom-olie duur voort. Volgens die jongste voedsel inflasiesysfers in Namibië het die prys met net meer as 5 persent gedaal maar, daar is vroeër in die buurland bevind die prys het die hoogte ingeskiet in 2022 nie as gevolg van ‘n duurder sonneblomsaadprys nie, maar […]

Read More

Saak teen my is ‘n klug – Amushelelo

NEFF-lid en arbeidsaktivis Michael Amushelelo se verhoor in verband met oortredings op 21 Maart is tans aan die gang in die Katutura-landdroshof voor landdros Linus Samunzala. Sy vrou en ondersteuners het vanoggend betoog dat hy op borg vrygelaat word. Amushelelo sê die hele saak is ‘n klug. Hy het met die nasionale uitsaaier gepraat net […]

Read More

Noord-Kaapse fluitjieblasers moet na vore tree

Die Noord-Kaapse polisie doen ‘n beroep op fluitjieblasers in die provinsie om as verantwoordelike en toegewyde burgers hulle stemme te laat hoor teen korrupsie en onetiese gedrag. Dit sluit in, maar is nie beperk tot die aanmelding van enige omkopery, nepotisme, bedrog, pligsversuim, magsmisbruik, afpersing en verduistering nie. ‘n Polisiewoordvoerder, Timothy Sam, sê korrupsie ondermyn […]

Read More

Unam: In 20 jaar is net 34% gegradueerdes mans

Die vise-kanselier van die Universiteit van Namibië, professor Kenneth Matengu sê die instansie het kommer oor die swak vertoning van manlike studente. Hy het sy universiteitsrede vanoggend gelewer en sê in die afgelope 20 jaar, van 1992 tot 2022 het mans 34 persent van gegradueerdes beslaan.

Read More

Kommer oor Johannesburg se boeke

ActionSA in Johannesburg sê hy is diep bekommerd oor die finansiële status van die Stad Johannesburg. Hy sê met ‘n begroting van sowat 80,9-miljard-rand behoort die stad sy finansiële verpligtinge te kan nakom, maar die teenoorgestelde is waar. Khomo Mashala van ActionSA sê een voorbeeld is dat die Joburg-teater al sy gasvryheidsdienste opgeskort het weens […]

Read More

VSA stel verdere sanksies teen Niger in

Die Verenigde State sê hy sny ‘n groot deel van sy regeringsteun aan Niger weens die staatsgreep en weiering van die militêre leiers om die afgesette president Mohamed Bazoum en sy gesin vry te laat. Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken, het telefonies met Bazoum, wat onder huisarres is, gepraat. Die VSA het […]

Read More

Internasionale Dag van die Meisiekind vandag herdenk

Dit is vandag Internasionale Dag van die Meisiekind met die tema: Belê in Meisies se regte: ons leierskap, ons welstand. Die dag fokus op meisies se uitdagings en wil hulle bemagtig en hulle menseregte vervul. Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê  daar sal net geregtigheid en insluiting wees as vroue en meisies se […]

Read More

BoN sal voortaan betalingsdiensverskaffers lisensieer

Die Bank van Namibië sal voortaan die lisensiëring en regulering van betalingsdiensverskaffers hanteer en nie meer die verantwoordelikheid met die Betalingsvereniging van Namibië deel nie. Die bank is verantwoordelik vir die lisensiëring, regulering en toesig van betalingsdiensverskaffers. Alle navrae wat verband hou met aansoeke om lisensiëring en magtiging om betalingsdienste aan te bied moet aan […]

Read More

SA se wet rondom egskeidings ongrondwetlik

Die Konstitusionele Hof in Suid-Afrika het ‘n gedeelte van die Egskeidingswet ongrondwetlik verklaar, wat ‘n vorige uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria bekragtig. Die betrokke afdeling laat die regverdige verdeling van bates van gades toe wat kan bewys hulle het aansienlike nie-finansiële bydraes tot die huwelik gemaak. Dit is egter slegs van toepassing as hulle […]

Read More