Boere moet diversifiseer

Namibië ervaar gereeld droogtes met wydverspreide negatiewe impakte op voedselsekerheid, lewensbestaan, oeste wat van reën afhanklik is, veeproduksie, vee sterftesyfers en water beskikbaarheid. Daarom moedig die Agribank boere aan om voor te berei vir die ergste scenario, deur diversifikasiestrategieë en produksietegnologieë op te skerp om die impak van klimaatsverandering te versag, en geleenthede in die […]

Read More

Winde moet Bibi arresteer, nes hy met Putin gedreig het

Die Palestine Solidarity Campaign Cape Town skaar hom by godsdiens-organisasies, die burgerlike samelewing, politieke partye en menseregtegroepe wat eis die Wes-Kaapse regering moet sy onomwonde steun en solidariteit met die mense van Palestina betoon, net soos hulle by die mense van Oekraïne gestaan het. Die aktiviste het ‘n opmars na die provinsiale wetgewer gehou om […]

Read More

Ghana se kakaoboere moet aan plaaslike raad verkoop, die kan nie betaal nie

Ghana se kakaoboere kla dat hulle bankrot is omdat die kakaoraad – waaraan hulle volgens wet verplig is om hul produkte te verkoop – nie in staat is om hulle te betaal nie. Die boere sê die raad – bekend as Cocobod – het hulle nie regverdig behandel nie. Daar is tans kommer dat sommige […]

Read More

Homa mik hoog vir eindronde in Nedbank-toernooi

Die Amerikaner Max Homa het ‘n voorsprong van een hou in vandag se eindronde van die Nedbank-uitdaagtoernooi. Hy het in die derde ronde 69 aangeteken wat 13 onder baansyfer is. Homa is een hou voor die Franse speler Matthieu Pavon, wat 70 behaal het by die Sun City Gary Player-buiteklub. Nicolai Højgaard en Thorbjørn Olesen […]

Read More

Feestyd is amper hier, motorongelukke ook

Die feesseisoen is op hande en vele mense gaan op die paaie wees om die vakansie saam met geliefdes te vier. Die Motorvoertuigongelukkefonds gaan Maandag sy feesseisoen padveiligheidsveldtog fondsinsameling bekendstel. Die veldtog is daarop gemik om ongelukke, beserings en sterftes te verminder deur doelgerigte optrede teen padoortredings soos spoed, drink en bestuur, oorlaai en ongeskikte […]

Read More

Vlieglarwes maak goeie dierevoer

Vlieglarwes, wat op vertikale plase ‘gekweek’ word op vrugteafval, word in voer omskep in Costa Rica. In Guapiles, 60 kilometer noord van die hoofstad San Jose, het ‘n innoverende maatskappy die vlieë aan die werk gesit. Die swart soldaatvlieg is inheems aan tropiese klimate en voer op organiese afval. Die maatskappy ProNuvo sê die larwes […]

Read More

Tegniese probleem op Facebook, Meta nog doodstil

Daar blyk om ‘n tegniese probleem met Meta se Facebook te wees. Gebruikers wat ‘n besigheidsblad het, het volgens Facebook, nie die nodige toestemming en bemagtiging om toegang tot die blad te verkry en kan dus geen plasings maak nie. Volgens DownDetector, het die uitdagings teen vier-uur vanoggend begin en ‘n hoogtepunt teen sewe-uur bereik. […]

Read More

VRK: Leeus behaal 24-23 oorwinning teen Scarlets

Die Leeus het hulle eerste Verenigde Rugbykampioenskap-oorwinning van die seisoen behaal deur die Scarlets gisteraand in Llanelli met 24-23 te klop.  Sanele Nohamba het ‘n drie van Henko van Wyk laat in die wedstryd verdoel om die sege te beklink. Die Stormers het nog ‘n nederlaag op hulle toer gely toe Benneton hulle in Treviso […]

Read More

Feestyd is amper hier, motorongelukke ook

Die feesseisoen is op hande en vele mense gaan op die paaie wees om die vakansie saam met geliefdes te vier. Die Motorvoertuigongelukkefonds gaan Maandag sy feesseisoen padveiligheidsveldtog fondsinsameling bekendstel. Die veldtog is daarop gemik om ongelukke, beserings en sterftes te verminder deur doelgerigte optrede teen padoortredings soos spoed, drink en bestuur, oorlaai en ongeskikte […]

Read More

Trek die gordel stywer, skoolfooie sal skerp styg

Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse beleggingsbestuursmaatskappy Everest Wealth, Thys van Zyl, waarsku oor skerp stygings in skoolgeld en mediese fondstariewe vir volgende jaar. Van Zyl beskryf dit as nog ‘n na-skok van die Covid-19-pandemie. Sommige skole en mediese fondse het dubbelsyfer-verhogings vir 2024 aangekondig. Van Zyl sê tydens die pandemie kon baie ouers nie […]

Read More