Macron bekommerd oor Rusland, Noord-Korea

Die Franse president, Emmanuel Macron, het diep kommer uitgespreek teenoor die Chinese leier, Xi Jinping, oor militêre samewerking tussen Rusland en Noord-Korea. Macron en Xi het telefonies gepraat voor die Franse minister van Buitelandse Sake, Catherine Colonna, se besoek aan China. Rusland het ‘n uitgeworpene in die Weste geword nadat hy verlede jaar volskaalse vyandelikhede […]

Read More

Djokovic wil eers nog jong sterre tem

Die wêreld nommer een, Novak Djokovic, beskou die Spanjaard Carlos Alcaraz, die Italianer Jannik Sinner en Holger Rune van Denemarke as die volgende Groot Drie van die spel. Die 36-jarige Serwiër het Sinner gister verslaan om die ATP-jaareindtoernooi vir ʼn rekord sewende keer te wen. Volgens Djokovic wil hy aanhou speel terwyl hy nog die […]

Read More

Reën-vooruitsigte steeds half duister

Na die reën wat plek-plek geval het die afgelope naweek het Kosmos 94.1 Nuus gepraat met die bekende weerkenner en metereoloog Johan van den Berg oor ‘n langtermyn weervoorspelling. Volgens van den Berg kan die noordelike dele van Namibië in Desember reën verwag weens die tropiese vog wat kan oorbeweeg van Angola af. Ten spyte […]

Read More

‘n Krieketfees wag op Namibië

Krieket Namibië is verheug om die Afrika T20 Wêreldbeker Afrika-kwalifiseerders aan te bied. Sewe Afrika-spanne is geskeduleer om te veg in die kwalifikasie-wedstryde in Windhoek, wat van 22 tot 30 November op Wanderers en Trustco United se krieketvelde sal plaasvind. Die deelnemende spanne sluit Toetsnasie Zimbabwe in, asook talentvolle lede Kenia, Uganda, Tanzanië, Nigerië en […]

Read More

Gasvryheidsektor toon veerkragtigheid

Namibië se gasvryheidsektor het veerkragtigheid getoon in Oktober, met nasionale besettingsyfers wat bestendig was op 65.5 persent, in ooreenstemming met die syfers vir September. Dit was aansienlik hoër as die 54.6 persent besettingskoers in Oktober verlede jaar, sê Simonis Storm in sy jongste verslag. Volgens die Gasvryheidsvereniging van Namibië is 89,6 persent van die besetting […]

Read More

Binnegevegte ‘knou openbare ondernemings’

Die voorsitter van die Forum vir Hoof Uitvoerende Beamptes van Openbare Ondernemings, Fluksman Samuehl, spreek kommer uit oor gevalle van binnegevegte wat plaasvind wanneer direksies en die uitvoerende komitees van hierdie instellings nie saamstem nie. Hy sê sulke voorvalle bedreig die volhoubaarheid van die ondernemings en raak alle Namibiërs. Kosmos 94.1 Nuus het met die sakeman […]

Read More

Namibië op pad na COP28 in Dubai

Namibië se COP28-paviljoen is met meer as 1,8 miljoen Namibiese dollar geborg deur 11 maatskappye. Dit is vandag by die oorhandiging van die borgskappe in Windhoek onthul. Die COP28 is geskeduleer van 30 November tot 12 Desember in Dubia in Verenigde Arabiese Emirate. Vanjaar se COP28 sal daarop fokus om fossielbrandstowwe uit te faseer en […]

Read More

Kamanjab-dorpsraad begin eie waterprojek

Die Kamanjab-dorpsraad is besig om sy eie boorgate te boor om te verseker dat die gemeenskap en omliggende gebiede genoeg water het, en om nie van NamWater afhanklik te wees nie. Die landelike ontwikkeling-ministerie befonds die projek met 5 miljoen Namibiese dollar. Een boorgat is voltooi en volgens die raad se hoof uitvoerende beampte, Bianca […]

Read More

Entrepreneurs voltooi besigheidsprogram

Die Stad Kaapstad het hande gevat met sy vennoot in die tegnologiebedryf, UVU Africa, voorheen bekend as die Kaapse Innovasie- en Tegnologie-inisiatief. Altseaam 24 entrepreneurs is gehelp om die Youth in Business-program te voltooi wat deur die stad befonds is. Die deelnemers moes ʼn oefenkamp van tien dae bywoon om hulle te help om hul […]

Read More

Intra-Afrika toerisme in die kollig

Namibië is tans gasheer vir ‘n groep van 21 Ghanese toeriste vir die “November in Namibië” Toerisme en Besigheid loods-inisiatief, wat daarop gemik is om die Namibiese toerismebedryf in die konteks en gees van die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied te bou. Dit is ook deel van die implementering van die Memorandum van Verstandhouding oor Toerisme tussen […]

Read More