Nuwe party in SA wil op stembrief kom

Die Nasionale Vryheidsparty in die buurland het sy voorneme aangekondig om met die Onafhanklike Verkiesingskommissie in gesprek te tree in ‘n poging om ‘n plek op 2024 se stembrief te verseker. Die OVK het onlangs die NVP verbied om in die komende verkiesing mee te ding, met verwysing na faksionalisme en leierskaps-geskille. Die party is opdrag gegee […]

Read More

Afrika-unie veroordeel Israel

Die Afrika-unie sê Israel se reaksie op Hamas se dodelike aanval verlede maand is onverskoonbaar en waarsku burgerlike ongevalle sal verdere ekstremisme aanmoedig. Meer as 14 000 mense is dood sedert die konflik tussen Israel en Palestina verlede maand begin het. Die voorsitter van die Afrika-unie, Azali Assoumani, sê hulle veroordeel alle optrede wat burgerlikes en […]

Read More

Walliese rugby beheerliggaam beloof verandering

Die voorsitter van die Walliese Rugbyunie, Richard Collier-Keywood, het beloof die beheerliggaam sal volgende jaar ʼn omvattende strategie instel. Dit volg nadat ʼn onafhanklike ondersoek bevind het sekere aspekte van die unie se kultuur is seksisties, rassisties, homofobies, haat vroue en word nie behoorlik hanteer nie. Die verslag het ook bevind daar is elemente van […]

Read More

Dinge lyk nat vir Donderdag en Vrydag…

Vooruitsigte vir reën na die einde van die week toe lyk volgens weerkenner en suideboer George van die Merwe uiters belowend. Hy sê daar is ook kans dat die stelsels langer kan duur, tot in volgende week. 

Read More

Skokkende syfers oor moeders wat vermoor

Plaaslike media berig vanoggend dat daar tans 34 vroue agter tralies is wat of hulle eie kinders vermoor het of, formeel daarvoor aangekla is. Onlangs is ‘n ma van twee kinders 26 jaar tronkstraf opgelê vir die moord van haar vier-jarige seun en die aanranding van haar ander kind wat sy te lyf gegaan het […]

Read More

Arbeidskenner gesels oor verhogings vir staatsamptenare

Die regering het verlede week salaris verhogings en beter behuising-toelae vir staatsamptenare aangekondig, wat hom sowat 1,7 miljard Namibiese dollar uit die sak gaan jaag. Dit is goeie nuus vir die staatswerkers, maar vele Namibiërs meen hulle verdien dit nie omdat hulle nie effektief werk of doeltreffende dienste aan die publiek lewer nie. Kosmos 94.1 […]

Read More

Hervestigingskriteria word aangepas, ministerie raadpleeg

Die grondhervorming-ministerie is besig met raadplegende vergaderings in die streke oor die hersiening van die Hervestigingskriteria, wat uit 2001 dateer. Sy laaste vergaderings word vandag en Vrydag in die Khomas- en Hardap-streke gehou. Vandag se vergadering vind by Roof of Africa in die hoofstad plaas. Kosmos 94.1 Nuus het met die ministerie se openbare betrekkingebeampte, […]

Read More

Italië behaal sukses teen 500 jaar oue mafia-familie

Meer as 200 beskuldigdes in een van Italië se grootste mafia-verhore vir generasies is tot ‘n totaal van meer as 2 200 jaar tronkstraf gevonnis. Die drie jaar lange verhoor het individue wat na bewering met ‘Ndrangheta verbind word, gevonnis vir misdade wat wissel van afpersing tot dwelmhandel. ‘Ndrangheta is een van Europa se mees […]

Read More

Wapengeweld onder die loep in SA

GunFree SA beywer hom vir strenger vuurwapenbeheermaatreëls te midde van ‘n ontstellende oplewing in misdaad. Ten spyte van ‘n afname in algehele moorde, is daar steeds byna 7 000 aangemeld tussen Julie en September, met meer as 3 000 waarby vuurwapens betrokke was. Die organisasie se direkteur, Adéle Kirsten, sê daar is ‘n kritieke behoefte […]

Read More

Nuwe onderwyswet lê klem op leerder dissipline

Die nuwe Wet op Basiese Onderwys, wat verlede week aangekondig is, lê klem op leerder-dissipline en wys uit dat ouers die primêre verantwoordelikheid het om hul kinders te motiveer vir opvoeding en ‘n ingesteldheid op goeie gedrag en dissipline te kweek. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Iani de Kock, ‘n kliniese sielkundige by Being […]

Read More