Johnson & Johnson moet miljarde skadevergoeding betaal

Johnson & Johnson moet US$2,1 miljard se skadevergoeding betaal aan 22 vroue wat hul eierstokkanker blameer op asbes in die Johnson en Johnson-poeier. Volgens internasionale media het die Amerikaanse hooggeregshof geweier om die saak te hersien. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *