Bank Windhoek Doek Literêre Toekennings beloon Namibiërs

Die Bank Windhoek Doek Literêre Toekennings sal Namibiese skrywers, digters en visuele kunstenaars erken en beloon wat in Doek!, Namibië se eerste en enigste literêre tydskrif, gepubliseer het. Doek se toekennings wil literêre kultuur in Namibië bevorder. Doek Arts Trust se voorsitter Rémy Ngamije gesels met Kosmos 94.1 Nuus. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *