Johannesburg wil weg onder Eskom

Die Stad Johannesburg sê hy is besig om ‘n strategiese plan in werking te stel vir die aankoop van krag van onafhanklike verskaffers in ‘n poging om ‘n einde aan beurtkrag te maak en sy afhanklikheid van Eskom te verminder. ‘n Lid van die burgemeesterskomitee, Michael Sun, sê hoewel die planne reeds gereed is, sal dit tyd neem om in werking te stel: