Nuwe kalender nog nie uit nie – onderwys

‘n Nuwe skoolkalender wat die ronde op sosiale media doen is nie die korrekte een nie. Daar word wel aanpassing gemaak en die publiek sal ingelig word wanneer dit gereed is. Edda Bohn, die adjunk-uitvoerende direkteur in die Namibiese onderwysministerie verduidelik.

Daar is ook aanpassings in die kortvakansie in die tweede helfte van die jaar.