Johannesburg werk aan beter bouplan-goedkeuring

Die Stad Johannesburg sê hy maak vordering met die versnelling van bouplan-goedkeuring in voorheen benadeelde gebiede deur die Boupermit-bestuurstelsel. Die stelsel is in Januarie amptelik van stapel gestuur en poog om die indiening en goedkeuring van bouplanne vanaf skriftelik na digitaal te verander. Die burgemeesterskomiteelid vir Ontwikkelingsbeplanning, Belinda Echeozonjoku, sê die departement het onlangs 109 bouplanne vir die Lehae en Lufhereng Geïntegreerde Woonontwikkelings-projekte goedgekeur: