Johannesburg verskerp aksies teen kabeldiefstal, beleef suksesse

Die burgemeester van Johannesburg, Mpho Phalatse, sê daar was verskeie inhegtenisnemings ten opsigte van kabeldiefstal-voorvalle in die stad. Sy het gister haar verslag gelewer waarin sy terugvoer gegee het oor ingrypings om aandag te gee aan kwessies wat inwoners van die stad raak. Volgens Phalatse is 193 verdagtes vanjaar vir kabeldiefstal gearresteer: