Johannesburg is deurtrek van misdaad, hopeloosheid

Die leier van Action SA, Herman Mashaba het die sogenaamde Stadsrede van die Burgemeester van Johannesburg Geoff Makhubo skerp gekritiseer. Makhubo het belowe om toegang tot behuising, water krag en dienste te verbeter. Volgens Mashaba is Johannesburg deurtrek van misdaad en hopeloosheid. Sy Woordvoerder Lerato Ngobeni…