Jhb se veelpartykoalisie blyk om bestending te wees met nuwe speaker

Johannesburg se veelpartyregering sê hy aanvaar die demokratiese uitslag van die nuwe speaker in die stadsraad se verkiesing. Colleen Makubele van die Congress of the People het die DA-raadslid, Alex Christians, met 141 stemme teenoor 129 gewen. Die burgemeester, Mpho Phalatse, se woordvoerder Mabine Seabe, sê Makhubele moet bo politiek uitstyg en inwoners se belange bevorder. Sy moet ook seker maak alle raadslede van alle partye word regverdig en op gelyke voet behandel: