Jeugwerkloosheid belemmer belegging

Reaksie word ontvang op berigte dat jeugwerkloosheid in Suid-Afrika, wat tans op amper 75 persent staan, langtermynbeleggings belemmer. Kenners meen daar is kommer oor misdaad en sosiale uitdagings. Salomo Hei, High Economic Intelligence Investment se navorsingshoof sê Namibië ervaar presies dieselfde probleme…