Jessica Thomas word ma!

Kosmos se middel-oggend nuusleser en naweek-anker, Jessica Thomas, het laat gistermiddag ma geword van ‘n spekvet, gesonde seuntjie. Sy en haar lewensmaat Chris kan nie meer opgewonde wees nie maar sy sê ook dat sy die mikrofoon verlang…