Jerusalem se Westelike Muur ontruim

Jerusalem se Westelike Muur is vanmiddag te midde van voortslepende konflik tussen Israel en Palestina ontruim. Die volg minute ná vuurpyle uit die Gasastrook op Israel afgevuur is, lui internasionale mediaberigte.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *