Jerry was sy hande van sy wetsontwerp

Volgens berigte is president Nangolo Mbumba steeds besig om te konsulteer oor die pad vorentoe oor die wetsontwerpe wat Jerry Ekandjo in die parlement ter tafel gelê het en wat deurgevoer is. Ekandjo het voor die reses geëis die wetontwerp moet bekragtig word maar, toe Kosmos 94.1 Nuus hom vanoggend skakel daaroor, toe antwoord hy so.

Die wetsontwerp word in talle oorde blameer vir die vlaag van geweld teen lede van die LGBT-gemeenskap.