Jean-Louis sê die Mnr. Supranasionaal ervaring was ‘n voorreg

Kosmos se eie Jean-Louis Knouwds keer die week terug huis toe nadat hy in Pole die titel van Mnr. Supranasionaal Afrika verower het. Hy het sy dankbaarheid vir al die ondersteuning wat hy ontvang het uitgespreek…