Jantjies sal toer aan die einde van die jaar ook misloop

Die Springbok-bestuur het bevestig die losskakel, Elton Jantjies, sal die toer aan die einde van die jaar sal misloop. Sy laaste wedstryd vir Suid-Afrika was in Augustus, gevolg deur persoonlike probleme wat hom van die veld af gehou het. Die bestuur sê hy is nie oorweeg nie omdat hulle nie seker is oor sy huidige spelpeil nie. Die Bok-afrigter, Jacques Nienaber, het ook bevestig Bokke wat in Japan speel sal beskikbaar wees vir die toets teen Engeland, wat buite die internasionale venster val, maar dié in Engeland of Frankryk sal nie op Twickenham wees nie: