Jansen sal waarde by Proteas voeg

Die Proteas se beperkteboulbeurt-kaptein, Temba Bavuma, verwag dat Marco Jansen waarde by die groep sal voeg. Die 22-jarige veelsydige linkerhand-speler vervang die beseerde Dwaine Pretorius in die T20-wêreldbekergroep. Pretorius bly vir hierdie toernooi op die pawiljoen ná ‘n duimbesering wat hy tydens die onlangse toer na Indië opgedoen het. Suid-Afrika se Wêreldbeker-veldtog begin volgende Maandag: