Corrie Pretorius word in Desember gevonnis

‘n Man van Limpopo sal in Desember in die Landdroshof in Groblersdal gevonnis word nadat hy skuldig bevind is op ‘n aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer op ‘n 16-jarige seun. Corrie Pretorius het skuldig gepleit. Die Nasionale Vervolgingsgesag se provinsiale woordvoerder, Mashudu Malabi-Ndzangi, sê dit volg ná ‘n voorval in Junie in ‘n winkelsentrum in die dorp: