Jane Katjavivi: Roudiens vandag en môre, Whk-roetes geraak

‘n Roudiens word vandag en môre vir Jane Katjivivi, vrou van die speaker, professor Peter Katjavivi by hulle woning gehou. Jane is verlede week op ‘n vlug op pad Windhoek toe op die ouderdom van 70, oorlede. Die Windhoek Stadspolisie sê Jan Jonkerweg sal oor die twee dae gesluit wees. Superintendent Charl Morkel het die besonderhede…