Jakaranda-bome bly in Pretoria. Punt.

Die Stad Tshwane het inwoners en natuurliefhebbers die versekering dat jakarandabome hier is om te bly en sê hy sal steeds sy bioverskeidenheids-erfenis beskerm. Jakarandas is inheems aan Suid-Amerika en die eerste boom is in 1888 in Pretoria geplant. As nie-inheemse bome word hulle in Suid-Afrika as ‘n indringerspesie beskou. Die burgemeesterskomiteelid vir Omgewings- en Landboubestuur, Katlego Mathebe, sê die bome het ‘n betekenisvolle erfenis in die Jakarandastad: