Jagter en bewaarder gesels oor trofeejag in Brittanje

Trofeejag is weer in die nuus in Brittanje. Owerhede oorweeg ook op die oomblik ‘n verbod op die invoer van trofees wat natuurlik plaaslik ook groot kommer wek. ‘n Nordiese jagter Jens Hogh sê meer as 30 spesies is gered omdat trofeejag bestaan.

Maar die president van die Born Free-stigting Will Travers stem nie saam nie.