Ivermektien: daar is nie genoeg inligting nie

Meer inligting is bekend oor verklaring deur die Medisyne Beheerraad se beslissing dat daar nie genoeg data is om te bewys dat ivermektien ‘n doeltreffende behandeling vir Covid is nie. Lede van die publiek dring aan op goedkeuring maar die produk vir menslike gebruik is nie plaaslik toelaatbaar nie. Frederico Links, ‘n navorser by die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.