Covid-sterftes: dis ‘n erge trauma en aanpassings aan Arbiedswet sal welkom wees

Met Covid-sterftes wat in Namibië toeneem, verloor sommige Namibiese huishoudings meer as een geliefde weens die pandemie. Volgens die Namibiese arbeidswet, is slegs vyf spesiale verlofdae wettig om reëlings vir begrafnisse te tref en te rou. Namibiërs is gedwing om om gebruik te maak van hul jaarlikse verlofdae. Dr. Reinhardt Sieberhagen, a Namibiese psigiater het gesê die Namibiese regering moet dit in gedagte hou. Sieberhagen het met Kosmso 94.1 Nuus gesels.