Isis val dorp in DRK aan

Minstens 22 mense is in Beni in die noordooste van die Demokratiese Republikiek van Kongo vermoor toe Isis-aanvallers op die dorp toegeslaan het. Minstens 13 van die slagoffers is onthoof. Nog mense word vermis en talle is ontvoer, berig internasionale media.