Wes-Kaap op koers om 40 000 in te ent

Die Wes-Kaap sê dit is op koers om hierdie week reeds sy doelwit om 40 000 Wes-Kapenaars teen Covid-19 in te ent, te bereik. Dit, volgens premier Alan Winde, wat sê dat planne in plek is om ook inentings regoor die provinsie volgende week aansienlik te verhoog. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, het met Winde gesels.